{"id":41007,"date":"2016-09-30T07:43:15","date_gmt":"2016-09-30T05:43:15","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=41007"},"modified":"2016-09-30T07:43:15","modified_gmt":"2016-09-30T05:43:15","slug":"seinstoring-was-onwettig-en-ongrondwetlik-se-appelhof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=41007","title":{"rendered":"Seinstoring was &#8216;onwettig en ongrondwetlik&#8217; s\u00ea App\u00e8lhof"},"content":{"rendered":"<p>Die App\u00e8lhof in Bloemfontein het bevind dat die beleid van die Parlement rakende uitsaai ongrondwetlik en onwettig is omdat dit die reg op &#8216;n &#8220;oop&#8221; Parlement oortree.<\/p>\n<p>Die App\u00e8lhof het voorts bevind dat die wyse waarop die Staatsrede se verrigtinge in Februarie 2015 geblokkeer is, ongrondwetlik en onwettig is.<\/p>\n<p>Die hof het ook verklaar dat die seinstoringtoestel in die Parlement, gebruik is sonder die toestemming van die Speaker en die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies.<\/p>\n<p>Die ANC beweer nou hulle het nooit die versperring van seine in die Parlement gesteun nie. <\/p>\n<p>Die party se verklaring volg op die uitspraak van die App\u00e8lhof dat die versperring van seine en die Parlement se uitsaaibeleid onwettig en ongrondwetlik is. <\/p>\n<p>Selfoonseine is met verlede jaar se Staatsrede in die Raad versper omdat die lede van die EFF met geweld verwyder is. <\/p>\n<p>Hulle het probeer om die President se toespraak te ontwrig en die ANC wou vermoedelik keer dat di\u00e9 beelde uitgesaai word. <\/p>\n<p>Die woordvoerder van die ANC-koukus, Moloto Mothapo, s\u00ea hulle sal dit aan die Parlement oorlaat om te besluit hoe hy met die uitsaaibeleid wil voortgaan. <\/p>\n<p>Die party sal waarskynlik aanstons sorg dat hulle seinstoring wettig.<\/p>\n<p>Mothapo s\u00ea die seine moes nooit geblokkeer gewees het nie en behoort ook nie in die toekoms te gebeur nie &#8220;omdat hulle die regte van die publiek en die media respekteer&#8221;. <\/p>\n<p>Die Parlement het vroe\u00ebr ges\u00ea hy het kennis geneem van die uitspraak van die App\u00e8lhof, en is besig om dit te bestudeer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die App\u00e8lhof in Bloemfontein het bevind dat die beleid van die Parlement rakende uitsaai ongrondwetlik en onwettig is omdat dit die reg op &#8216;n &#8220;oop&#8221; Parlement oortree. Die App\u00e8lhof het voorts bevind dat die wyse waarop die Staatsrede se verrigtinge in Februarie 2015 geblokkeer is, ongrondwetlik en onwettig is. Die hof het ook verklaar dat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":38271,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,10876,23286,8897,23285],"class_list":["post-41007","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-eff","tag-grondwetlike-demokrasie","tag-parlement","tag-seinstoring"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41007","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=41007"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/41007\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/38271"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=41007"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=41007"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=41007"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}