{"id":4099,"date":"2009-02-02T23:53:51","date_gmt":"2009-02-02T23:53:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4099"},"modified":"2009-02-02T23:53:51","modified_gmt":"2009-02-02T23:53:51","slug":"ank-blaas-spanning-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4099","title":{"rendered":"ANK blaas spanning aan"},"content":{"rendered":"<p>Die ANK is &ldquo;opsetlik besig om politieke spanning te verhoog&rdquo; deur politieke saamtrekke te hou naby groot saamtrekke van ander politieke partye, het die UDM Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<p> &ldquo;Die ANK moet hulle opsetlike strategie om wedywerende saamtrekke so naby as moontlik aan ander partye se groot saamtrekke, heroorweeg,&rdquo; het die UDM-leier Bantu Holomisa Maandag in &#329; verklaring ges&ecirc;.<\/p>\n<p> Die party beweer dat die ANK dit gedoen het tydens &#329; groot saamtrek verlede maand in Mthatha, toe die verkiesingsmanifes bekendgestel is deur die KVP in Port Elizabeth, en met die IVP saamtrek verlede naweek.<\/p>\n<p> &ldquo;Die strategie blyk opsetlik te wees om politieke spanning te verhoog.&rdquo;<\/p>\n<p> Die party het die geweld by Nongoma in KwaZulu-Natal die naweek veroordeel en simpatie uitgespreek aan die familie van die beseerdes.<\/p>\n<p> Die Christen Demokratiese Alliansie het ook kommer uitgespreek oor die naweek se geweld.<\/p>\n<p> &ldquo;Mens kan die insidente oor die naweek vergelyk as soortgelyk aan die swak sportmansinsidente van vroe&euml;r, soos om die KVP se pogings om &#329; plek te huur vir vergaderings in die wiele te probeer ry,&rdquo; het konstitusionele woordvoerder Colin Fibiger ges&ecirc;, wat ook &rsquo;n lid is van die CDA leierskapforum.<\/p>\n<p> Drie ANK lede, insluitend &#329; Zoeloe-koninklike is geskiet en gewond in noordelike KZN toe hulle Sondagaand van &#329; ANK saamtrek af gereis het.<\/p>\n<p> Ses ander is aangerand toe busse wat ANK-lede vervoer het met klippe bestook is, klaarblyklik deur IVP-lede, iets wat deur die IVP ontken word.<\/p>\n<p> Beide die ANK en IVP het Maandagoggend kort persverklarings oor die insident gehou.<!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/\">\u0434\u0440\u0435\u043d\u0430\u0436\u043d\u044b\u0439 \u043d\u0430\u0441\u043e\u0441 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/30\/190438.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANK is &ldquo;opsetlik besig om politieke spanning te verhoog&rdquo; deur politieke saamtrekke te hou naby groot saamtrekke van ander politieke partye, het die UDM Maandag ges&ecirc;. &ldquo;Die ANK moet hulle opsetlike strategie om wedywerende saamtrekke so naby as moontlik aan ander partye se groot saamtrekke, heroorweeg,&rdquo; het die UDM-leier Bantu Holomisa Maandag in &#329; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4099\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANK blaas spanning aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3966,21089,21108],"class_list":["post-4099","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-ank-blaas-spanning-aan","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4099","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4099"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4099\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4099"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4099"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4099"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}