{"id":40989,"date":"2016-09-29T07:57:41","date_gmt":"2016-09-29T05:57:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40989"},"modified":"2016-09-29T07:57:41","modified_gmt":"2016-09-29T05:57:41","slug":"kettingbotsing-op-n1-eis-twee","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40989","title":{"rendered":"Kettingbotsing op N1 eis twee"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Gedeelte van die N1 tussen Kroonstad en Koppies by Heuningspruit in die Vrystaat, wat gister bykans die hele dag gesluit was vir verkeer n\u00e1 \u2018n kettingbotsing waarin twee mans dood is, is gisteraand, omstreeks 20:00 weer oopgestel.<\/p>\n<p>Dit kom nadat \u2018n kleinerige vragmotor, Dinsdagaand omstreeks 23:00, vermoedelik weens sterk wind omgeslaan het. Die vragmotor het in die rigting van Bloemfontein gery. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, s\u00ea &#8216;n ander vragmotor, wat groot kunsmissakke vervoer het, het by die toneel gestop om verkeer te waarsku.  <\/p>\n<p>Hy s\u00ea twee mans in \u2018n bakkie het agter di\u00e9 vragmotor gestop, waarna \u2018n derde vragmotor met swaar staalpype in die bakkie vasgejaag het. Die bakkie is \u2018n ent gesleep en is onder die vragmotor met die kunsmis op, vasgepen. Gaobepe s\u00ea polisiebeamptes en nooddienswerkers het ure gespook om \u2018n vrag van die vragmotor waaronder die bakkie beland het, af te laai. <\/p>\n<p>Die insittendes in die bakkie se lyke kon eers gistermiddag uit die wrak verwyder word. Volgens Gaobepe het die opruimingswerk lank geneem omdat die vrag swaar staalpype eers met spesiale toerusting verwyder moes word. Motoriste moes gister van alternatiewe roetes gebruik maak.<\/p>\n<p>Verkeer in die noordelike rigting na Johannesburg is via Parys en Koppies herlei, terwyl verkeer in \u2018n suidelike rigting na Bloemfontein op die R36 herlei is. Volgens Gaobepe is die bestuurder van die vragmotor met die swaar staalpype op na &#8216;n nabygele\u00eb hospitaal geneem. Hy is intussen uit die hospitaal ontslaan. Gaobepe s\u00ea die name van die oorledenes is nog nie bekend nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Gedeelte van die N1 tussen Kroonstad en Koppies by Heuningspruit in die Vrystaat, wat gister bykans die hele dag gesluit was vir verkeer n\u00e1 \u2018n kettingbotsing waarin twee mans dood is, is gisteraand, omstreeks 20:00 weer oopgestel. Dit kom nadat \u2018n kleinerige vragmotor, Dinsdagaand omstreeks 23:00, vermoedelik weens sterk wind omgeslaan het. Die vragmotor &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40989\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kettingbotsing op N1 eis twee&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40990,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23279,17942,14547,8457,11161,13611],"class_list":["post-40989","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoofpad","tag-kettingbotsing","tag-n1","tag-ongeluk","tag-padveiligheid","tag-verkeer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40989","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40989"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40989\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40990"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40989"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40989"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40989"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}