{"id":40973,"date":"2016-09-28T08:21:06","date_gmt":"2016-09-28T06:21:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40973"},"modified":"2016-09-28T10:26:27","modified_gmt":"2016-09-28T08:26:27","slug":"visvrektes-in-bethlehem-dam-lei-tot-kommer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40973","title":{"rendered":"Visvrektes in Bethlehem-dam lei tot kommer"},"content":{"rendered":"<p>Grootskaalse besoedeling van rou riool wat na die Loch Lomond-dam in Bethlehem vloei is moontlik die rede van die dooie, drywende vis op die dam se oppervlak.<\/p>\n<p>Nie net pragtige visse het in die slag gebly nie maar di\u00e9 riool is na Gauteng op pad. Dit is lewensbedreigend vir mens sowel as dier. <\/p>\n<p>Opposisielede in die Vrystaatse wetgewer het ondersoek ingestel en \u2018n brief aan die nasionale minister Nomvula Mokonyane van waterwerke en sanitasie gerig en haar versoek om die oorsaak van die probleem in die Dihlabeng-munisipaliteit vas te stel. Sy is versoek om dringend oplossings te vind.<\/p>\n<p>Hengelaars wat die dooie drywende vis op die water se oppervlak gevind het, het dit onder die Wetgewer se aandag gebring. <\/p>\n<p>Die stroom water het \u2018n slegte reuk en vloei van die Dihlabengse rioolwerkstasie in \u2018n sterk stroom verby \u2018n pad na die Loch Lomond-dam. Die water beland eindelik in die Liebenbergsvleidam wat aansluit by die water van die Lesotho Hoogland Waterskemaprojek wat water aan Gauteng voorsien. <\/p>\n<p>Die moontlikheid van n\u00f3g besoedeling van nabygele\u00eb petroleum- en ander industrie\u00eb is nie uitgesluit nie.<\/p>\n<p>Die dooie vis is \u2018n groot probleem omdat inwoners van Bohlokong wat naby die dam woon die visse verwyder vir kos. <\/p>\n<p>Die rede vir die dood van die visse is nie vasgestel nie maar dit is nie ongetwyfeld nie geskik vir menslike gebruik nie. Die water is ook nie vir huishoudelike gebruik geskik nie.<\/p>\n<p>Bron: OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Grootskaalse besoedeling van rou riool wat na die Loch Lomond-dam in Bethlehem vloei is moontlik die rede van die dooie, drywende vis op die dam se oppervlak. Nie net pragtige visse het in die slag gebly nie maar di\u00e9 riool is na Gauteng op pad. Dit is lewensbedreigend vir mens sowel as dier. Opposisielede in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40973\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Visvrektes in Bethlehem-dam lei tot kommer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40974,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4849,19835,23275,23274,6307],"class_list":["post-40973","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-besoedeling","tag-bethlehem","tag-loch-lomond","tag-visvrektes","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40973","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40973"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40973\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40974"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40973"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40973"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40973"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}