{"id":40965,"date":"2016-09-28T10:14:54","date_gmt":"2016-09-28T08:14:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40965"},"modified":"2016-09-28T10:14:54","modified_gmt":"2016-09-28T08:14:54","slug":"studente-vandale-van-sut-voor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40965","title":{"rendered":"Studente-vandale van SUT voor"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep swart oproeriges van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn in verband met &#8216;n onwettige byeenkoms, openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, s\u00ea altesaam 13 mans en sewe vroue is gisteroggend omstreeks 02:00 in hegtenis geneem. Hulle was deel van &#8216;n groep studente wat as deel van die voorslepende studentebetogings oor di eland heen van di\u00e9 kampus na die SABC se kantore in die stad opgetrek het.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea &#8216;n groep van sowat 300 betogers het na die SABC se kantoor op die hoek van Kellner- en Markgraaffstraat beweeg. Met hul aankoms het hulle die polisie met klippe bestook waarna lede van die polisie &#8216;n skokgranaat gebruik het om die studente uiteen te dryf.<\/p>\n<p>Marope s\u00ea die groep betogers het ook na bewering &#8216;n staatsbakkie, wat aan veiligheidsdienste behoort en voor die Bram Fischer-gebou gestaan het, beskadig. Verskeie vullisdromme is omgekeer. Sover bekend is niemand in die voorval beseer nie. <\/p>\n<p>Die Indi\u00ebrmarxis en anti-apartheid staatmaker Ahmed Kathrada het die swart studente gemaan om nie hul eise vir gratis tersi\u00eare onderwys te benadeel deur geweldpleging nie.<\/p>\n<p>Hy het hulle egter aangemoedig om voort te gaan met die protes.<\/p>\n<p>&#8220;Ons moet hulle nie veroordeel nie. Ons verstaan hul ongeduld,&#8221; het hy ges\u00ea by die bekendstelling van &#8216;n replika van Nelson Mandela se Robbeneiland tronksel in Mitchells Plain.<\/p>\n<p>Maandagoggend het brandstigters die William O&#8217;Brien koshuis aan die Universiteit van Pietermaritzburg-kampus byna in puin gel\u00ea.<\/p>\n<p>Die ingang na die gebou is aan die brand gesteek teen 06:00. Brandbestryders, beskerm deur &#8216;n beduidende polisiekontingent, kon die vlamme blus.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Groep swart oproeriges van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn in verband met &#8216;n onwettige byeenkoms, openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, s\u00ea altesaam 13 mans en sewe vroue is gisteroggend omstreeks 02:00 in hegtenis geneem. Hulle was deel van &#8216;n groep studente &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40965\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Studente-vandale van SUT voor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40969,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[18879,5531,21577,19288,5457,5488,9278,15607],"class_list":["post-40965","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-ahmed-kathrada","tag-brandstigting","tag-gratis-onderwys","tag-klasgelde","tag-openbare-geweld","tag-oproer","tag-sut","tag-vandale"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40965","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40965"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40965\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40969"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40965"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40965"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40965"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}