{"id":40951,"date":"2016-09-28T08:53:58","date_gmt":"2016-09-28T06:53:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40951"},"modified":"2016-09-28T08:53:58","modified_gmt":"2016-09-28T06:53:58","slug":"tifone-woed-weens-veranderende-weerpatrone-oor-stille-oseaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40951","title":{"rendered":"Tifone woed weens veranderende weerpatrone oor Stille Oseaan"},"content":{"rendered":"<p>Die hewige tifoon Megi het Taiwan Dinsdag met stormwinde en swaar re\u00ebn in geteister waarin vier mense reeds omgekom het.<\/p>\n<p>Dit is die derde storm in twee weke wat die eiland tref n\u00e1 die supertifoon Meranti, die sterkste storm in 21 jaar, en tifoon Malakas vroe\u00ebr vandeesmaand. <\/p>\n<p>Meer as 250 000 huishoudings is sonder elektrisiteit. Altesaam 346 vlugte is gekanselleer of vertraag en die treindienste is ook buite werking. <\/p>\n<p>Alle skole is gister deur die regering gesluit. <\/p>\n<p>&#8216;n Vrou is selfs van haar bromponie afgewaai tydens die storm in die ooste\u00adlike stad van Hualien waar die tifoon eerste land getref het. Honderde mense is ook beseer.<\/p>\n<p>Die tifoon is oppad na China.<\/p>\n<p>Megi, wat opgegradeer is van &#8216;n tropiese storm na &#8216;n tifoon Saterdagmiddag, het miljarde se skade aangerig aan landbou en infrastruktuur.<\/p>\n<p>Die owerhede het voorheen ges\u00ea dat &#8216;n seewaarskuwing vir Megi, die 17de storm van die tifoonseisoen in die Stille Oseaan, Maandag uitgereik sal word op die vroegste.<\/p>\n<p>Ses tifone het vanjaar ook die Japannese eilandgroep getref, om 2016 die onderskeiding van die tweede ergste jaar in terme van direkte tifone in die moderne tyd te maak. <\/p>\n<p>En dit is nog net vir September. Die tifoonseisoen is nie naastenby oor nie en die rekord vir 2004 toe 10 van die onwelkome besoekers Japan verwaai het, gaan beslis val.<\/p>\n<p>Die tifone het ook laat onstaan, n\u00e1 3 Julie vanjaar. Weerontleders s\u00ea die weerpatrone oor die gebied het verander.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hewige tifoon Megi het Taiwan Dinsdag met stormwinde en swaar re\u00ebn in geteister waarin vier mense reeds omgekom het. Dit is die derde storm in twee weke wat die eiland tref n\u00e1 die supertifoon Meranti, die sterkste storm in 21 jaar, en tifoon Malakas vroe\u00ebr vandeesmaand. Meer as 250 000 huishoudings is sonder elektrisiteit. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40951\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tifone woed weens veranderende weerpatrone oor Stille Oseaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40952,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-40951","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40951","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40951"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40951\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40952"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40951"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40951"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40951"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}