{"id":40940,"date":"2016-09-27T09:52:22","date_gmt":"2016-09-27T07:52:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40940"},"modified":"2016-09-27T13:23:34","modified_gmt":"2016-09-27T11:23:34","slug":"bob-wil-blykbaar-sonder-vn-voedselkruk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40940","title":{"rendered":"Bob wil blykbaar sonder VN-voedselkruk"},"content":{"rendered":"<p>President Robert Mugabe van die bankrot mishoop wat bekend staan as Zimbabwe het na berig word, ges\u00ea Afrika is gereed om hom aan die Verenigde Nasies (VN) te onttrek.<\/p>\n<p>Hy het di\u00e9 ultimatum gerig as daar nie aan sy eis om hervorming voldoen word nie.<\/p>\n<p>Mugabe is terugverwelkom n\u00e1 sy besoek aan die VN se Algemene Vergadering in New York. Volgens Mugabe het Afrika-leiers in New York die onttrekking aan die w\u00eareldliggaam bespreek.<\/p>\n<p>Volgens berigte het Mugabe ges\u00ea die Afrika-Unie beplan \u2019n splintergroep met lande soos Rusland, China en Indi\u00eb as die VN se Veiligheidsraad nie volgende jaar lede van die vasteland insluit nie.<\/p>\n<p>Japan en Duitsland is die tweede en derde grootste bydraers van befondsing aan die VN, en hulle het steeds nie verteenwoordiging op die Veiligheidsraad nie. Mugabe eis egter swart verteenwoordiging.<\/p>\n<p>Die onderwyssektor, wat in duie gestort het in Zimbabwe danksy Bob word deur Unicef \u200b\u200baan die gang gehou wat die oor 22 miljoen handboeke vir skole in Zimbabwe druk en versprei. <\/p>\n<p>Hul kindersorgprogramme ondersteun duisende kinders wie se omstandighede uiters desperaat sou gewees het onder Mugabe se aanvoering alleen.<\/p>\n<p>Mugabe se ministerie van Gesondheid en Maatskaplike Kindersorg word grootliks gefinansier deur skenkers, veral die Verenigde State, <em>Global Fund<\/em> en die VN-agentskappe soos W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO), die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP), Unicef \u200b\u200ben die Verenigde Nasies Bevolkingsfonds (UNFPA).<\/p>\n<p>Baie van die voedselhulp wat vandag versprei word in Zimbabwe kom dus van die <em>World Food Programme<\/em> &#8211; &#8216;n VN-agentskap. In kort, die VN-agentskap voer &#8216;n derde van Zimbabwi\u00ebrs, en Suid-Afrika die res.<\/p>\n<p>Honger kinders tel graankorrels van die paaie af op om te eet (foto), wat deur vragmotors met hulpvoedsel gestort word.<\/p>\n<p>Hongersnood raak oor &#8216;n derde van die bevolking in Zimbabwe. Die Zimbabwiese regering het reeds in Februarie &#8216;n beroep gedoen om $1,5 miljard se voedselhulp. <\/p>\n<p>Die dreigemente wat die Afrikadiktator kwyt\u00adgeraak het met sy aankoms op die Harare- internasionale lughawe, waar hy honderde van sy Zanu-PF-onderdane toegespreek het, kan dus die doodskoot vir sy land beteken.<\/p>\n<p>Afrika-lande vra reeds sedert 2005 vir twee permanente setels op die VN se Veiligheidsraad, asook vyf nie-permanente setels, as eis om swart verteenwoordiging. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Robert Mugabe van die bankrot mishoop wat bekend staan as Zimbabwe het na berig word, ges\u00ea Afrika is gereed om hom aan die Verenigde Nasies (VN) te onttrek. Hy het di\u00e9 ultimatum gerig as daar nie aan sy eis om hervorming voldoen word nie. Mugabe is terugverwelkom n\u00e1 sy besoek aan die VN se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40940\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bob wil blykbaar sonder VN-voedselkruk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40941,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[8778,5311,6501,1994,2078,9298,2251],"class_list":["post-40940","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika-unie","tag-china","tag-hongersnood","tag-mugabe","tag-rusland","tag-voedselhulp","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40940","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40940"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40940\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40941"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40940"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40940"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40940"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}