{"id":40926,"date":"2016-09-26T10:31:36","date_gmt":"2016-09-26T08:31:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40926"},"modified":"2016-09-26T10:31:36","modified_gmt":"2016-09-26T08:31:36","slug":"hillary-weer-by-trappe-gevang-dat-sy-sukkel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40926","title":{"rendered":"Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel"},"content":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Party se presidensi\u00eble kandidaat Hillary Clinton is die naweek weer gevang dat sy met trappe sukkel in New York Stad se Flatiron-distrik Sondagmiddag.<\/p>\n<p>Die video is op Twitter deur ABC News se Liz Kreutz beskikbaar gestel wat toon hoe Clinton, geklee in &#8216;n swaar groen jas in warm weer, die sewe trappe na die sypaadjie afsukkel.<\/p>\n<p>Clinton gryp daarna &#8216;n handvatsel van die voertuig om haarself regop te hou. Sy sukkel om in die voertuig in te klim.<\/p>\n<p>Clinton neem klaarblyklik nou ekstra sorg om te verseker dat sy nie weer in die openbaar val of inmekaarsak nie.<\/p>\n<p>Intussen word daar met Hillary se persoonlike dokter Lisa Bardack, die gek geskeer op sosiale media oor haar onbekwaamheid.<\/p>\n<p>Bardack se verduidelikings van Clinton se siektetoestand en haar medikasie stem nie ooreen nie. En nie die medikasie \u00f2f die diagnose stem ooreen met wat die publiek al met hule eie o\u00eb gesien het nie en wat deur die hoofstroom media versin word.<\/p>\n<p>Medici s\u00ea Bardack lieg nou al so vlot soos haar pasi\u00ebnt en dit kan haar loopbaan skade berokken.<\/p>\n<p>Bardack is die dogter van Lester Bardack en Judith Frankle. Haar ma was &#8216;n rabbi. Bardack se suster Amy, is ook &#8216;n rabbi, en is onlangs aangestel as Direkteur van Onderwys vir die Joodse Federasie van Groter Pittsburgh. Beide susters getroud met dokters.<\/p>\n<p>Hillary het intussen die Israelse premier Benjamin Netanyahu ontmoet en verseker van volgehoue Amerikaanse steun.<\/p>\n<p>Hillary Clinton en Donald Trump sal Maandag by Hofstra Universiteit in New York mekaar in lewende lywe pak in die eerste van drie presidensi\u00eble debatte.<\/p>\n<p>Toe Juanita Broaddrick hoor Bill Clinton se minnares Gennifer Flowers sal dalk teenwoordig wees in die voorste ry van die eerste presidensi\u00eble debat as Donald Trump se gas, het sy ges\u00ea sy sal so &#8216;n geleentheid verwelkom.<\/p>\n<p>En toe die <em>American Mirror<\/em> haar vra wat sy vir Clinton sal s\u00ea, het Broaddrick gereageer: &#8220;Onthou jy my? Ek is die een wat jou man verkrag het en jy daarna afgedreig het. Ek is nog steeds hier om die waarheid te praat en jy is &#8216;n leuenaar.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Party se presidensi\u00eble kandidaat Hillary Clinton is die naweek weer gevang dat sy met trappe sukkel in New York Stad se Flatiron-distrik Sondagmiddag. Die video is op Twitter deur ABC News se Liz Kreutz beskikbaar gestel wat toon hoe Clinton, geklee in &#8216;n swaar groen jas in warm weer, die sewe trappe na &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40926\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40927,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5829,15726,23257,19882,23258,13319],"class_list":["post-40926","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hillary-clinton","tag-leuens","tag-lisa-bardack","tag-mediese-geskiedenis","tag-medikus","tag-siekte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40926","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40926"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40926\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40927"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40926"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40926"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40926"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}