{"id":4092,"date":"2009-02-02T02:25:25","date_gmt":"2009-02-02T02:25:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4092"},"modified":"2009-02-02T02:25:25","modified_gmt":"2009-02-02T02:25:25","slug":"soedan-versoek-dat-vredesmagte-darfoer-verlaat","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4092","title":{"rendered":"Soedan versoek dat vredesmagte Darfoer verlaat"},"content":{"rendered":"<div id=\":5k\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soedanese amptenare het internasionale vredesmagte gevra om &#39;n dorp in Darfoer te verlaat, het die VN en Soedanese amptenare ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Di&eacute; uitdaging aan die brose internasionale missie kan &#39;n groot probleem skep vir vrede in die gebied, het waarnemers ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Soedanese regering het vredesmagte gevra om die dorpie Muhajeria te verlaat, het Josephine Guerrero, &#39;n woordvoerder van die VN-sending, ook bekend as UNAMID, ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soedan wil &#39;n offensief loods teen rebelle van die Justisie en gelykheid beweging, &#39;n groep wat bekend is dat hulle<span>&nbsp; <\/span>ondersteuning van Tsjaad ontvang het wat die dorp in Suid-Darfoer sedert middel-Januarie beset het, het Akuei Bona Malwal, Soedan se ambassadeur by die Afrika-unie, ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Malwal het ges&ecirc; die Soedanese regering het versoek, nie beveel nie, dat die vredesmagte die gebied verlaat. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons beveel hulle nie rond nie, ons vra hulle,&quot; het hy ges&ecirc;. &quot;Dit is om hulle in te lig dat &#39;iets hier gaan gebeur.&#39;&quot; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Sondag se versoek is die eerste van sy soort wat die Soedanese regering gemaak het, het VN-amptenare ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soedan het gereeld die teenwoordigheid van die VN in die land bevraagteken.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soedan se weermag het &#39;n konvooi vredesmaglede in Darfoer aangeval en &#39;n bestuurder krities gewond, skaars &#39;n week n&aacute; die nuwe sending na die streek in Januarie 2008 ontplooi is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soedan het erken dat sy soldate op die konvooi geskiet het, maar die blaam deels op die vredesmagte geplaas, deur te s&ecirc; dat hulle Khartoem van hulle bewegings in kennis moes stel. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Senior VN-amptenare sal met Soedanese amptenare in Khartoem vergader om die nuutste versoek te bespreek, het Guerrero ges&ecirc;. Sy het ges&ecirc; die versoek het nie gespesifiseer wanneer die Soedanese regering die vredesmag uit die dorpie van omtrent 30 000 mense wil h&ecirc; nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Guerrero het ges&ecirc; die vredesmag sou verkies om daar te bly. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons mandaat is om burgerlikes te beskerm en ons wil voortgaan om dit te doen,&quot; het sy aan Associated Press ges&ecirc;.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Suleiman Sandal, &#39;n rebellebevelvoerder, het aan AP ges&ecirc; dat sy magte &#39;n aanval van die regering op die dorp verwag en hy het ook die vredesmag teen di&eacute; moontlikheid<\/span><span> gewaarsku<\/span><span>. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Ons het UNAMID gewaarsku,&quot; het hy per satellietfoon ges&ecirc; uit Darfoer. &quot;Ons het aan hulle ges&ecirc; en dit is nou in hulle hande. Ons gee om vir hulle veiligheid.&quot; <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Reed Brody, &#39;n prokureur wat vir Human Rights Watch werk in Brussel en die Afrika-unieberaad in die Ethiopiese hoofstad bygewoon het, het ges&ecirc; dat as UNAMID toegee aan die versoek dit die sending om vrede te bewaar kan ondermyn. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Die kritiese toets vir enige besluit soos di&eacute; is dat dit burgerlikes aan aanvalle deur die regering<\/span><span> kan blootstel<\/span><span>,&quot; het hy ges&ecirc;. &quot;En indien dit so is, dan ondermyn dit UNAMID se sleutelmandaat. UNAMID is daar om die milit&ecirc;re magte te balanseer, nie om kan te tekies, of selfs aanvalle te fasiliteer nie. Hulle is ook nie daar om rebelle te beskerm nie. Ook nie om die regering te beskerm nie.&quot; <\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-85\/verhnjaja-odezhda\/kurtki-vetrovki\">\u0432\u0435\u0442\u0440\u043e\u0432\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.theinsider.ua\/rus\/politics\/54eb7edf432fb\/\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soedanese amptenare het internasionale vredesmagte gevra om &#39;n dorp in Darfoer te verlaat, het die VN en Soedanese amptenare ges&ecirc;. Di&eacute; uitdaging aan die brose internasionale missie kan &#39;n groot probleem skep vir vrede in die gebied, het waarnemers ges&ecirc;. Die Soedanese regering het vredesmagte gevra om die dorpie Muhajeria te verlaat, het Josephine Guerrero, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4092\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Soedan versoek dat vredesmagte Darfoer verlaat&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,162,21089,165,3959],"class_list":["post-4092","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-praag","tag-soedan-versoek-dat-vredesmagte-darfoer-verlaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4092","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4092"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4092\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4092"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4092"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4092"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}