{"id":40914,"date":"2016-09-26T08:50:11","date_gmt":"2016-09-26T06:50:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40914"},"modified":"2016-09-26T08:50:11","modified_gmt":"2016-09-26T06:50:11","slug":"burlingtonskieter-is-n-moslem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40914","title":{"rendered":"Burlingtonskieter is &#8216;n Moslem"},"content":{"rendered":"<p>Die man wat di\u00e9 naweek &#8216;n winkelsentrum in Burlington in die Amerikaanse deelstaat Washington, vyf mense doodgeskiet het, is nie Spaans soos die media wou te kenne gee nie, maar &#8216;n Moslem.<\/p>\n<p>Sy sosiale media toon dat hy ook ekstremistiese neigings gehad het. Beelmateriaal van die voorval wys &#8216;n ongewapende Cetin wat by die sentrum instap, maar later met die vuurwapen te voorskyn kom. Die wapen is na die slagting in die sentrum gevind.<\/p>\n<p>Die 20-jarige Arcan Cetin is intussen deur die polisie aangekeer. Hy is by sy huis in hegtenis geneem, sowat 48 km van die toneel waar hy met &#8216;n jaggeweer op onskuldiges losgebrand het.<\/p>\n<p>Cetin was glo soos &#8216;n &#8220;zombie&#8221; toe hy in hegtenis geneem is, het die polisie Sondag ges\u00ea. Hy was ongewapen en het homself nie te\u00ebgesit nie.<\/p>\n<p>Volgens sers. Mark Francis, polisiewoordvoerder, het die aanvaller op die vlug geslaan voordat polisie op die toneel aangekom het. Die sentrum, die Cascade Mall, is daarna ontruim.<\/p>\n<p>Vier vroue is doodgeskiet waaronder &#8216;n ma en dogter. &#8216;n wit Boeingtegnikus, wat getref is, het later in \u2019n hospitaal aan sy wonde beswyk.<\/p>\n<p>Nooddienste het kort na die voorval \u2019n foto van die skieter uitgereik, maar ges\u00ea hy is &#8220;Spaanssprekend&#8221;, vermoedelik om die kollig van Moslemterreur af te hou.<\/p>\n<p>Die polisie beweer dit is steeds &#8220;onbekend&#8221; wat die motief vir die aanval was, maar sluit nie die moontlikheid uit dat die bloedbad &#8216;n terreuraanval was nie.<\/p>\n<p>Cetin is &#8216;n gebore Turk met Amerikaanse burgerskap.<\/p>\n<p>Die aanval volg skaars &#8216;n week nadat &#8216;n Moslem nege mense met &#8216;n mes in &#8216;n winkelsentrum in St. Cloud, Minnesota gesteek het. Die aanvaller is deur polisiebeamtes op die toneel doodgeskiet. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die man wat di\u00e9 naweek &#8216;n winkelsentrum in Burlington in die Amerikaanse deelstaat Washington, vyf mense doodgeskiet het, is nie Spaans soos die media wou te kenne gee nie, maar &#8216;n Moslem. Sy sosiale media toon dat hy ook ekstremistiese neigings gehad het. Beelmateriaal van die voorval wys &#8216;n ongewapende Cetin wat by die sentrum &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40914\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burlingtonskieter is &#8216;n Moslem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40915,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23251,1665,18951,5090,7829,23252],"class_list":["post-40914","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burlington","tag-geweld","tag-massaslagting","tag-moslem","tag-terreur","tag-turk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40914","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40914"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40914\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40915"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40914"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40914"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40914"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}