{"id":40911,"date":"2016-09-26T08:36:43","date_gmt":"2016-09-26T06:36:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40911"},"modified":"2016-09-26T08:36:43","modified_gmt":"2016-09-26T06:36:43","slug":"drie-petrolbomme-by-wits-skep-beeldprobleem-vir-oproeriges","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40911","title":{"rendered":"Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges"},"content":{"rendered":"<p>Die drie petrolbomme wat by Wits gevind is, het die oproerige swart studente se openbare betrekkinge oefening ietwat geskaad.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Civic Organisation (Sanco) het Sondag ges\u00ea &#8220;barbaarse dade van geweld en sinnelose vernietiging van onderwysinfrastruktuur moet ontmasker word en agter tralies gesit word&#8221;. <\/p>\n<p>Sanco &#8216;n beroep op universiteitstudente gedoen om belhamels wat vasbeslote is om ho\u00ebr onderwys te destabiliseer te isoleer en te marginaliseer.<\/p>\n<p>Dit volg na die ontdekking van drie petrolbomme by die Universiteit van die Witwatersrand se Braamfontein-kampus.<\/p>\n<p>&#8220;Diegene agter barbaarse dade van geweld en die sinnelose vernietiging van beleggings in onderwysinfrastruktuur moet ontmasker word en agter tralies gesit word,&#8221; het Sanco se nasionale woordvoerder Jabu Mahlangu ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mahlangu het ges\u00ea dit is al hoe meer onmoontlik om te glo &#8220;daar is nie &#8216;n derde party wat studentekwessies gekaap het nie en oplossings wil verhoed om &#8216;n einde te maak aan die huidige ho\u00ebronderwys-dooiepunt nie&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het &#8216;n beroep op gemeenskapsleiers, ervare onderhandelaars, en professionele mense gedoen om te help met die bemiddeling van die krisis.<\/p>\n<p>&#8220;Ons moet almal wakker word vir die werklikheid dat die toekoms van ons jeug op die spel is en saam die magte van die duisternis verslaan.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Afgetrede regters, menseregteprokureurs, onbaatsugtige progressiewe individue met ondervinding in konflikoplossing, sowel as godsdienstige leiers kan nie die vernietiging van ho\u00ebr onderwys op &#8216;n afstand gadeslaan sonder om sinvolle oplossings aan te bied nie,&#8221; het Mahlangu ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is baie gerieflik dat petrolbomme gevind is net na die universiteit gedreig het om alle akademiese aktiwiteite op te skort en koshuise te sluit,&#8221; het die inkomende Wits VSR-president Kefentse Mkhari egter ges\u00ea, kennelik deeglik bewus van die beeldprobleem waarmee hy nou sit.<\/p>\n<p>&#8220;Ek bedoel ons is nooit vertel wie daardie petrolbomme geplaas het nie en die presiese ligging is nie bekend nie, so dit is baie gerieflik.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die drie petrolbomme wat by Wits gevind is, het die oproerige swart studente se openbare betrekkinge oefening ietwat geskaad. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Civic Organisation (Sanco) het Sondag ges\u00ea &#8220;barbaarse dade van geweld en sinnelose vernietiging van onderwysinfrastruktuur moet ontmasker word en agter tralies gesit word&#8221;. Sanco &#8216;n beroep op universiteitstudente gedoen om belhamels wat vasbeslote &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40911\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Drie petrolbomme by Wits skep beeldprobleem vir oproeriges&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40912,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5806,19288,8257,22148,5008],"class_list":["post-40911","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-klasgelde","tag-petrolbomme","tag-studente-oproer","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40911","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40911"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40911\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40912"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40911"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40911"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40911"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}