{"id":40882,"date":"2016-09-23T09:31:39","date_gmt":"2016-09-23T07:31:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40882"},"modified":"2016-09-23T09:31:39","modified_gmt":"2016-09-23T07:31:39","slug":"da-se-noue-bande-met-ontlasting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40882","title":{"rendered":"DA se noue bande met ontlasting"},"content":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Alliansie het besonder noue bande met ontlasting. <\/p>\n<p>Die DA se provinsiale leier, Patricia de Lille, s\u00ea die ontlastinggooier Loyiso Nkohla het gehelp om haar party se oorwinning te beklink in die Kaap.<\/p>\n<p>De Lille het die poefgooier geprys dat haar party &#8216;n paar groot munisipaliteite in Kaapstad gewen het.<\/p>\n<p>Loyiso is vroe\u00ebr in hegtenis geneem nadat hy ontlasting op die trappe van die Wes-Kaapse wetgewer en by die Internasionale Lughawe in Kaapstad uitgegooi het.<\/p>\n<p>De Lille s\u00ea die ontlastingman het hulle baie nader aan die &#8220;mense&#8221; gebring.<\/p>\n<p>In Noordwes s\u00ea die party hulle beplan om \u2018n klag te l\u00ea by die Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit se gesondheidsowerhede oor die groot hoeveelhede ontlasting in die Tigane-plakkerskamp.<\/p>\n<p>Hulle is bekommerd oor die &#8220;onhigi\u00ebniese lewensomstandighede&#8221;, iets wat die plakkers klaarblyklik nie veel kwel nie maar wel vir DA-raadslid, Gerhard Oosthuizen.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend of Oosthuizen bewus is dat ontlastinggooiers vir die party &#8216;n groot aanwins is nie.<\/p>\n<p>Oosthuizen s\u00ea hy was tydens &#8216;n toesighoudende besoek aan die gebied &#8220;geskok&#8221; om te verneem dat inwoners nie toegang tot drinkwater en behoorlike toilette het nie. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea die gebied het ongeveer 1 360 plakkershutte, met gemiddeld meer as vier inwoners in elke huishouding. Die hele gebied het glo slegs vier watervoorsieningspunte.<\/p>\n<p>\u201cEk het die probleem reeds by \u2018n junior personeellid aangemeld. Ons gaan dit egter opvolg deur dit by \u2018n senior personeellid aan te meld en dan sal ons kyk hoe ons die saak verder gaan hanteer,\u201d het Oosthuizen bygevoeg.<\/p>\n<p>Die Matlosana-munisipaliteit kon nie dadelik vir kommentaar bereik word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Alliansie het besonder noue bande met ontlasting. Die DA se provinsiale leier, Patricia de Lille, s\u00ea die ontlastinggooier Loyiso Nkohla het gehelp om haar party se oorwinning te beklink in die Kaap. De Lille het die poefgooier geprys dat haar party &#8216;n paar groot munisipaliteite in Kaapstad gewen het. Loyiso is vroe\u00ebr in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40882\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA se noue bande met ontlasting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40883,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7599,23244,18714],"class_list":["post-40882","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-da","tag-munisipale-diens","tag-ontlasting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40882","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40882"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40882\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40883"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40882"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40882"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40882"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}