{"id":40875,"date":"2016-09-23T08:09:08","date_gmt":"2016-09-23T06:09:08","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40875"},"modified":"2016-09-23T11:52:41","modified_gmt":"2016-09-23T09:52:41","slug":"derde-nag-van-rassegeweld-in-charlotte","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40875","title":{"rendered":"Derde nag van rassegeweld in Charlotte"},"content":{"rendered":"<p>Owerhede het &#8216;n noodtoestand in Charlotte in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina afgekondig terwyl swart onluste vir &#8216;n derde nag voortgewoed het.<\/p>\n<p>Die polisie het &#8216;n veroordeelde swart geweldsmisdadiger Keith Lamont Scott (43), wat &#8216;n vuurwapen by hom gehad het, doodgeskiet.<\/p>\n<p>Sy familie hou egter vol dat die vuurwapen &#8216;n &#8220;boek&#8221; was. Di\u00e9 versinsel is deur &#8216;n swart kletsrymer Mills Shaka Zulu Gill die w\u00eareld ingestuur.<\/p>\n<p>Die onluste van Donderdagnag is die jongste teken van toenemende druk teen die polisie om &#8216;n video van die insident vry te stel.<\/p>\n<p>Die polisie het nog nie beeldmateriaal van die skietvoorval uitgereik nie, maar die stad se burgemeester s\u00ea hulle is voornemens om dit te doen. <\/p>\n<p>Pat McCrory, goewerneur van Noord-Carolina, het vroe\u00ebr ges\u00ea versterkings sal ingestuur word om plaaslike wetstoepassers by te staan.<\/p>\n<p>Todd Walther, woordvoerder vir die Charlotte-Mecklenburg se gemeenskapspolisieforum het aan CNN se Erin Burnett ges\u00ea meer as twee derdes van die amokmakers is van elders.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is nie Charlotte wat hier betoog nie. Dit is buite-entiteite wat inkom en hierdie probleme veroorsaak. Dit is nie betogers nie, dit is misdadigers&#8230;&#8221;<\/p>\n<p>Walther het ges\u00ea die swart betogers word ingebus om te kom geweld pleeg.<br \/>\n\u00a0<br \/>\n&#8220;Ons het die aanstigters wat inkom van buite opgespoor. Hulle kom in op busse van buite die staat. As jy teruggaan en kyk na &#8216;n paar van die arrestasies wat gisteraand gemaak is, kan jy waarskynlik s\u00ea 70% van diegene besit buite-staat-ID&#8217;s. Hulle is nie afkomstig van Charlotte nie.&#8221;<\/p>\n<p>Intussen is verskeie voorvalle van geweld teen wittes aangemeld. Ten spyte daarvan hou die hoofstroommedia vol dat die betogings &#8220;<a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=MDzsE5heUuA\">vreedsaam<\/a>&#8221; was.<\/p>\n<p>&#8216;n Wit man is in &#8216;n parkeerterrein deur &#8216;n groep swartes aangeval en &#8216;n joernalis is deur swart oproeriges in &#8216;n vuur gegooi.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"en\" dir=\"ltr\"><a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/CharlotteProtest?src=hash\">#CharlotteProtest<\/a> Beating man begging for mercy in parking garage. <a href=\"https:\/\/twitter.com\/AC360\">@AC360<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/seanhannity\">@seanhannity<\/a> <a href=\"https:\/\/twitter.com\/BretBaier\">@BretBaier<\/a> Credit:Lenard Bennett (facebook) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/ncnaacp\">@ncnaacp<\/a> <a href=\"https:\/\/t.co\/YWHEU2UV1n\">pic.twitter.com\/YWHEU2UV1n<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Libertarian Queen (@LibertarianQn) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/LibertarianQn\/status\/778845840496594944\">September 22, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Agtien maande gelede toe die onluste opgevlam het in Ferguson, was dit te danke aan die miljard\u00ear George Soros wat $33 miljoen aan sogenaamde &#8220;maatskaplike geregtigheidsorganisasies&#8221; geskenk het om Ferguson &#8216;n nasionale brandpunt van rassegeweld te maak.<\/p>\n<p>Ken Zimmerman, die direkteur van Soros se Open Society Foundations (OSF) in die VSA, het verlede jaar ontken dat Soros BLM befonds het en dit afgemaak as &#8220;gerugte&#8221; sonder substansie.<\/p>\n<p>Maar dit was voordat kuberkrakers met DCLeaks.com OSF se dokumente gelek het wat toon dat Soros reeds ten minste $650,000 direk aan BLM geskenk het.<\/p>\n<p>Soros is toevallig ook een van Hillary Clinton se grootse skenkers. Sy het reeds $7 miljoen van hom ontvang.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nGeweld in Charlotte het uitgebreek nadat honderde swart betogers deur die middestad beweeg en onder meer slagspreuke soos \u201cBlack lives matter\u201d en &#8220;Die polisie moet doodgemaak word&#8221; geskree het. <\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/09\/jewsblm-100x100.jpg\" alt=\"jewsblm\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-40891\" \/><\/p>\n<p>Die betogers het klippe gegooi, brande gestig en &#8216;n hoofweg afgesper, winkels geplunder en vensters uitgeslaan. <\/p>\n<p>Die oproer in Charlotte volg op betogings in Tulsa in die deelstaat Oklahoma waar betogers die inhegtenisneming van &#8216;n polisielid ge\u00ebis het wat verlede week glo &#8216;n &#8220;ongewapende&#8221; swart man doodgeskiet het. <\/p>\n<p>Die hoofstroommedia fokus egter slegs op wit rassevooroordeel in wetstoepassing in die VSA, terwyl die debat oor swart geweld doodgesmoor word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Owerhede het &#8216;n noodtoestand in Charlotte in die Amerikaanse deelstaat Noord-Carolina afgekondig terwyl swart onluste vir &#8216;n derde nag voortgewoed het. Die polisie het &#8216;n veroordeelde swart geweldsmisdadiger Keith Lamont Scott (43), wat &#8216;n vuurwapen by hom gehad het, doodgeskiet. Sy familie hou egter vol dat die vuurwapen &#8216;n &#8220;boek&#8221; was. Di\u00e9 versinsel is deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40875\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Derde nag van rassegeweld in Charlotte&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40876,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23233,10660,5829,23241,17092],"class_list":["post-40875","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-charlotte","tag-george-soros","tag-hillary-clinton","tag-open-foundation","tag-rassegeweld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40875","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40875"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40875\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40876"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40875"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40875"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40875"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}