{"id":40869,"date":"2016-09-22T09:04:17","date_gmt":"2016-09-22T07:04:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40869"},"modified":"2016-09-22T09:04:17","modified_gmt":"2016-09-22T07:04:17","slug":"navo-vn-wil-nie-aan-amerikaanse-aleppo-aas-byt-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40869","title":{"rendered":"NAVO, VN wil nie aan Amerikaanse Aleppo-aas byt nie"},"content":{"rendered":"<p>Amerika probeer Rusland blameer vir die aanval op \u2019n konvooi wat hulp aan die meer as 78 000 vasgekeerde mense in die Siriese stad Aleppo moes bring.<\/p>\n<p>Maar NAVO se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg het geweier om te spekuleer oor wie verantwoordelikheid moet aanvaar vir die aanval op die hulpkonvooi naby Aleppo, en ges\u00ea partye moet eers &#8220;die feite regkry&#8221;.<\/p>\n<p>Nagenoeg 20 mense is in die aanval op die konvooi dood.<\/p>\n<p>Rusland ontken ten sterkste dat die lug\u00adaanval op die konvooi deur die land se magte en selfs Siriese regeringsmagte uitgevoer is. <\/p>\n<p>Volgens verklarings deur Moskou was die aanval in die nag en die Siriese lugmag beskik nie oor die vermo\u00eb om nagvlugte uit te voer nie. Rusland gee militante die skuld vir die aanval.<\/p>\n<p>Hooggeplaaste Amerikaanse weermagwoordvoerders hou egter vol dat hulle oor voldoende bewyse beskik dat Russiese vegvliegtuie die aanval uitgevoer het.<\/p>\n<p>Rusland het intussen hommeltuig-video\u00admateriaal vrygestel wat volgens hulle bewys dat die konvooi gevolg is deur \u2019n voertuig wat \u2019n mortierlanseerder op \u2019n sleepwa gesleep het. <\/p>\n<p>Die Russiese regering het ges\u00ea slegs militante het geweet presies waar die konvooi was, alhoewel die VN alle partye in kennis gestel het van die konvooi.<\/p>\n<p>Die Russiese ambassadeur by die VN, Witali Tjoerkin, het ges\u00ea sulke haastig beskuldigings, ontdaan van enige feite, is ontwerp, onder andere, om aandag af te lei van &#8216;n vreemde fout &#8220;gemaak deur vlie\u00ebniers van die Amerikaanse anti-ISIS koalisie op 17 September toe Siriese regeringsposisies naby Deir ez-Zor gebombardeer is&#8221;.<\/p>\n<p>Amerika se veelvuldige verskonings en verduidelikings wat die land probeer verontskuldig, het reeds gespanne betrekkinge met Rusland verder versleg.<\/p>\n<p>Rusland vermoed die VSA probeer ISIS in Siri\u00eb beskerm en s\u00ea die VSA moet onverwyld &#8216;n onderskeid tref tussen Siriese &#8220;opposisie&#8221; en ISIS-militante.<\/p>\n<p>Die Russiese ministerie van verdediging s\u00ea &#8216;n Amerikaanse hommeltuig was ook in die omgewing van die humanit\u00eare konvooi toe dit buite Aleppo aangeval is. <\/p>\n<p>Hulle s\u00ea die Predator het van die Incirlik-lugbasis in Turkye opgestyg tot op &#8216;n hoogte van 3600 meter en teen ongeveer 200 kilometer per uur en die konvooi gevolg.<\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies (VN) het n\u00e1 &#8216;n dodelike aanval op &#8216;n konvooi alle hulpverlening in Siri\u00eb opgeskort. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, het intussen aan die VN se Veiligheidsraad in New York ges\u00ea alle vliegtuie in die noorde van Siri\u00eb behoort verbied te word om te vlieg sodat humanit\u00eare hulp afgelaai kan word. <\/p>\n<p>Kerry het by die raad ges\u00ea so &#8216;n stap kan die geloofwaardigheid herstel van pogings om &#8216;n einde aan die konflik in Siri\u00eb te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika probeer Rusland blameer vir die aanval op \u2019n konvooi wat hulp aan die meer as 78 000 vasgekeerde mense in die Siriese stad Aleppo moes bring. Maar NAVO se sekretaris-generaal Jens Stoltenberg het geweier om te spekuleer oor wie verantwoordelikheid moet aanvaar vir die aanval op die hulpkonvooi naby Aleppo, en ges\u00ea partye moet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40869\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NAVO, VN wil nie aan Amerikaanse Aleppo-aas byt nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40870,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13142,23239,17039,5878,2078,10641,5505,2848],"class_list":["post-40869","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleppo","tag-hulpkonvooi","tag-isis","tag-navo","tag-rusland","tag-sirie","tag-vn","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40869","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40869"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40869\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40870"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40869"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40869"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40869"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}