{"id":40862,"date":"2016-09-22T07:57:36","date_gmt":"2016-09-22T05:57:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40862"},"modified":"2016-09-22T08:00:52","modified_gmt":"2016-09-22T06:00:52","slug":"wits-dank-sekuriteitsmaatskappy-af-na-klipgooiery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40862","title":{"rendered":"Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery"},"content":{"rendered":"<p>Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het &#8216;n woordvoerder Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie &#8216;n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,&#8221; het Shirona Patel ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die gedrag van die sekuriteitswagte wat Dinsdag met betogende studente gebots het, is in &#8216;n verslag vervat en sal oorhandig word aan die bestuur voor die einde van die dag.<\/p>\n<p>Die twee groepe het mekaar met klippe en stukke beton gegooi buite die Grootsaal op die Oos-kampus. Studente was kwaad omdat hulle nie toegelaat is om na Senaathuis te gaan waar hulle &#8216;n vergadering wou hou nie.<\/p>\n<p>Hulle het daarna die veiligheidswagte se optrede as verskoning gebruik om die Grootsaal te vandaliseer.<\/p>\n<p>Gerugte dat wit studente (foto) ook weer geteiken is, is ook ontvang.<\/p>\n<p>Woensdagmiddag het die polisie pogings van die swart oproeriges gefnuik om Braamfontein binne te vaar. Dit volg nadat die studente probeer het om in die strate &#8216;n optog te hou om studente van nabygele\u00eb kampusse te mobiliseer.<\/p>\n<p>&#8216;n Groep oproeriges wou buite die kampus gaan betoog maar is aanges\u00ea om terug te draai omdat hulle nie toestemming gehad het om &#8216;n optog te hou nie.<\/p>\n<p>Skermutselings het uitgebreek nadat die polisie probeer het om die studente na die Wits Braamfonteinkampus terug te dryf.<\/p>\n<p>Twee studente is in hegtenis geneem en vier beseer tydens onderonsies tussen betogende studente en die polisie in die Johannesburgse middestad. <\/p>\n<p>Die polisie het skokgranate gebruik, en sommige studente het die polisie met klippe bestook. Volgens die polisie sal diegene wat in hegtenis geneem is, aangekla word van openbare geweld. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wits het die sekuriteitsmaatskappy wat met swart studente gebots het, vervang, het &#8216;n woordvoerder Woensdag ges\u00ea. &#8220;Ons het die sekuriteitsmaatskappy vervang, maar voel nie &#8216;n behoefte om personeel te verhoog nie, want daar is minder studente op die kampus,&#8221; het Shirona Patel ges\u00ea. Die gedrag van die sekuriteitswagte wat Dinsdag met betogende studente gebots het, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40862\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wits dank sekuriteitsmaatskappy af na klipgooiery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40863,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5806,1665,23235,19288,5489,5488,8995,22725,7317,6853,5008],"class_list":["post-40862","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-geweld","tag-kampus-grootsaal","tag-klasgelde","tag-onluste","tag-oproer","tag-plundery","tag-studente-opstande","tag-universiteit","tag-vandalisme","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40862","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40862"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40862\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40863"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40862"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40862"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40862"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}