{"id":40832,"date":"2016-09-21T08:08:14","date_gmt":"2016-09-21T06:08:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40832"},"modified":"2016-09-21T09:33:48","modified_gmt":"2016-09-21T07:33:48","slug":"russe-woedend-oor-blaam-vir-hulpkonvooi-aanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40832","title":{"rendered":"Russe woedend oor blaam vir hulpkonvooi-aanval"},"content":{"rendered":"<p>\u201cOns is werklik woedend oor hierdie aanval. Daar was &#8216;n lang proses van toestemming en voorbereiding voordat die konvooi toegelaat is om ge\u00efsoleerde burgerlikes te gaan bystaan,\u201d het die Verenigde Nasies (VN) se spesiale gesant vir Siri\u00eb, Steffan de Mistura, in \u2019n verklaring aan Reuters ges\u00ea, nadat \u2019n noodleni\u00adgingskonvooi onderweg na Aleppo Maandagaand aangeval is.<\/p>\n<p>Die VN het sy hulpkonvooie aan die konflikgesteisterde gebied gestaak en waarsku oor die gevolge.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr Dinsdag, het die Russiese ministerie van buitelandse sake ook hul verontwaardiging te kenne gegee oor die &#8220;flagrante pogings van &#8216;n paar buitelandse ondersteuners van gewapende rebelle en terroriste in Siri\u00eb&#8221; om blaam na Moskou en Damaskus te verplaas.<\/p>\n<p>Die Russiese ministerie van verdediging se woordvoerder het ges\u00ea die Russiese weermag het videomateriaal van die toneel en daar is geen teken dat die konvooi geteiken is in &#8216;n lugaanval nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het nou die videomateriaal bestudeer van waar die voorval plaasgevind het en daar is geen tekens van enige ammunisie gevind in die konvooi wat getref is nie. Daar is geen kraters nie, die voertuie se onderstelle is ongeskonde en hulle is nie erg beskadig nie.&#8221;<\/p>\n<p>Dinsdag het die Verenigde Nasies hul verklaring aangepas en ges\u00ea hulle weet nie of dit &#8216;n lugaanval was nie. &#8220;Ons is nie in &#8216;n posisie om te bepaal of dit in werklikheid lugaanvalle was nie. Ons is in &#8216;n posisie om te s\u00ea dat die konvooi aangeval is,&#8221; het die VN se humanit\u00eare woordvoerder Jens Laerke ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Withuis het volgehou dat dit &#8220;lugaanvalle&#8221; was.<\/p>\n<p>Twee onlangse aanvalle teen die Siriese weermag in Oos-Siri\u00eb dui volgens ontleders op &#8216;n Amerikaanse plan om die Siriese regering se teenwoordigheid oos van Palmyra uit te skakel. <\/p>\n<p>Dit sal die VSA en sy bondgenote in staat stel om &#8220;Sunnie-entiteit&#8221; in Oos-Siri\u00eb en Wes-Irak op te rig wat &#8216;n permanente doring in die vlees van Siri\u00eb en sy bondgenote sal wees.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n woordvoerder van die Rooikruis het meer as 10 mense in die aanval omgekom. Sowat 20 voertuie is ook aan die brand gesteek.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die Siriese Rooi Halfmaan was klaarblyklik onder die oorledenes.<\/p>\n<p>Rusland en die VSA het ges\u00ea hulle sal werk om die skietstilstand staande te hou ten spyte van die terugslag, maar volgens sekere Westerse nuusbronne is dit be\u00ebindig nadat &#8216;n djihadisteleier ges\u00ea het hulle maak gereed om die aanvalle voort te sit.<\/p>\n<p>Die ooreenkoms is verlede week bereik, maar is reeds etlike kere verbreek.<\/p>\n<p>Rusland het die naweek ges\u00ea &#8216;n aanval van die VSA-geleide koalisie teen die Islamitiese Staat (ISIS) het meer as 60 Siriese soldate in die ooste van die land gedood.<\/p>\n<p>Die jongste skietstilstand is die tweede vanjaar wat deur die VSA en Rusland bemiddel is om die oorlog in Siri\u00eb, wat nou al ses jaar duur, te be\u00ebindig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cOns is werklik woedend oor hierdie aanval. Daar was &#8216;n lang proses van toestemming en voorbereiding voordat die konvooi toegelaat is om ge\u00efsoleerde burgerlikes te gaan bystaan,\u201d het die Verenigde Nasies (VN) se spesiale gesant vir Siri\u00eb, Steffan de Mistura, in \u2019n verklaring aan Reuters ges\u00ea, nadat \u2019n noodleni\u00adgingskonvooi onderweg na Aleppo Maandagaand aangeval is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40832\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Russe woedend oor blaam vir hulpkonvooi-aanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40838,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13142,2078,10641,15359,2848],"class_list":["post-40832","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleppo","tag-rusland","tag-sirie","tag-skietstaking","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40832","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40832"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40832\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40838"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40832"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40832"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40832"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}