{"id":4081,"date":"2009-01-30T11:40:09","date_gmt":"2009-01-30T11:40:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4081"},"modified":"2009-01-30T11:40:09","modified_gmt":"2009-01-30T11:40:09","slug":"franse-hulpwerkster-verkrag-en-beroof-in-dr-kongo","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4081","title":{"rendered":"Franse hulpwerkster verkrag en beroof in DR Kongo"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>&#39;n Franse hulpwerkster is verkrag en beroof deur verskeie gewapende mans in die ooste van die DRK, het die Le Parisian-koerant se internasionale uitgawe Vrydag ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die mans, wat uniforms gedra het, het &#39;n groep hulpwerksters beroof, waarvan drie vroue was. Die twee ander vroue was ook die slagoffers van seksuele aggressie, het die koerant ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Dit is onduidelik of die oortreders lede van &#39;n rebellegroep was of soldate van die Kongolese weermag. Die organisasie waarvoor die slagoffer gewerk het se naam is nie genoem nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die hulpwerksters is dringend na Frankryk teruggeneem waar die vrouens, wat almal in hulle twintigerjare is, sielkundige behandeling gekry het en daar word verwag dat klagte gel&ecirc; sal word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Hulle het gewerk in Goma-hospitaal in die noord-Kivuprovinsie, wat die middelpunt is waaromheen gevegte reeds maande lank woed. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Verkragting word gebruik as metode van oorlogvoering in die Kongo, maar tot nou toe is baie min gevalle bekend waar Westerse vroue verkrag is. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die Franse president, Nicolas Sarkozy, beplan om in Maart in die streek te reis om &#39;n nuwe vredesinisiatief te bevorder ten einde die gevegte tussen die weermag en rebellegroepe in die ooste van die land te keer. Di&eacute; deel van die land is baie ryk aan minerale. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Honderde duisende burgerlikes kry swaar in vlugtelingkampe waar daar tekorte aan voedsel en basiese higi&euml;ne bestaan. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/steamrooms\/saunas\/\">\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u0435\u043b\u044c\u0441\u0442\u0432\u043e \u0441\u0430\u0443\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Franse hulpwerkster is verkrag en beroof deur verskeie gewapende mans in die ooste van die DRK, het die Le Parisian-koerant se internasionale uitgawe Vrydag ges&ecirc;. Die mans, wat uniforms gedra het, het &#39;n groep hulpwerksters beroof, waarvan drie vroue was. Die twee ander vroue was ook die slagoffers van seksuele aggressie, het die koerant &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4081\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse hulpwerkster verkrag en beroof in DR Kongo&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,3945,162,21089,165],"class_list":["post-4081","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-franse-hulpwerkster-verkrag-en-beroof-in-dr-kongo","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4081","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4081"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4081\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4081"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4081"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4081"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}