{"id":40795,"date":"2016-09-20T08:31:57","date_gmt":"2016-09-20T06:31:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40795"},"modified":"2016-09-20T09:39:09","modified_gmt":"2016-09-20T07:39:09","slug":"britse-reaper-aanval-laat-siriese-skietstilstand-wankel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40795","title":{"rendered":"Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel"},"content":{"rendered":"<p>Siri\u00eb se skietstilstand het verkeer op die rand van ineenstorting, nadat \u2019n Amerikaans-geleide koalisie-aanval die lewe van dosyne Siriese regeringsoldate ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Aleppo is ook vir die eerste keer in byna \u2019n week weer gebombardeer.<\/p>\n<p>\u2019n Reeks aanvalle Sondag op gebiede in Aleppo wat in rebelle-hande is, het ou gevegsfronte heropen en is die ernstigste bedreiging vir die skietstilstand tot nog toe.<\/p>\n<p>\u2019n Staking van gevegte in en om Aleppo, sodat broodnodige humanit\u00eare bystand gelewer kon word, was een van die sleutelbepalings van die ooreenkoms.<\/p>\n<p>\u2019n Week n\u00e1 die aanvang van die skietstilstand, het desperate inwoners van gebiede onder beleg nog geen bystand ontvang nie, omdat vegtende partye nie die veiligheid van humanit\u00eare agentskappe kan waarborg nie.<\/p>\n<p>Die mede-borge van die skietstilstandooreenkoms, Rusland en Amerika, het mekaar beskuldig en betrekkinge is verder versuur.<\/p>\n<p>Siri\u00eb het Amerika daarvan beskuldig\u00ad dat dit die skietstilstand saboteer. <\/p>\n<p>\u201cDie rede vir hierdie Amerikaanse aggressie is om die skietstilstand te laat misluk,\u201d het Basjar Jaafari, Siri\u00eb se ambassadeur by die Verenigde Nasies, ges\u00ea. <\/p>\n<p>Brittanje se milit\u00eare betrokkenheid by die lugaanval is deur hul Verdedigingsministerie bevestig. Verslae dui op &#8216;n Reapertuig wat gebruik kon gewees het.<\/p>\n<p>Australiese sowel as Deense magte is deel van die VSA-geleide koalisie. By die hoofkwartier van die Deense milit\u00eare magte het &#8216;n woordvoerder ook hul betrokkenheid by die dodelike aanval erken.<\/p>\n<p>&#8220;Twee Deense F-16s het deelgeneem saam met vliegtuie van ander lande in hierdie aanvalle. Die aanval is onmiddellik gestop toe &#8216;n verslag van die Russiese kant aangedui het dat &#8216;n Siriese milit\u00eare posisie getref is,&#8221; lui die Deeense verklaring.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is natuurlik jammer as die koalisie verkeerdelik enigiets anders as ISIS-magte getref het,&#8221; het die verklaring voortgegaan.<\/p>\n<p>Die Siriese konvooi het noodvoorraad in &#8216;n plattelandse gebied in Urm al-Kubra afgelewer. Die VN s\u00ea minstens 18 van die 31 vragmotors, sowel as &#8216;n pakhuis is getref. <\/p>\n<p>&#8216;n Aantal noodlenigingswerkers is volgens berigte dood of gewond het die VN se spesiale raadgewer oor humanit\u00eare sake, Jan Egeland bevestig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Siri\u00eb se skietstilstand het verkeer op die rand van ineenstorting, nadat \u2019n Amerikaans-geleide koalisie-aanval die lewe van dosyne Siriese regeringsoldate ge\u00ebis het. Aleppo is ook vir die eerste keer in byna \u2019n week weer gebombardeer. \u2019n Reeks aanvalle Sondag op gebiede in Aleppo wat in rebelle-hande is, het ou gevegsfronte heropen en is die ernstigste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40795\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Britse Reaper-aanval laat Siriese skietstilstand wankel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40799,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4905,10101,19755,5049,9575,23222,2078,10641,23223],"class_list":["post-40795","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brittanje","tag-denemarke","tag-lugaanval","tag-olie","tag-oorlog","tag-reaper","tag-rusland","tag-sirie","tag-siriese-skietstaking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40795","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40795"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40795\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40799"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40795"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40795"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40795"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}