{"id":40778,"date":"2016-09-19T09:30:52","date_gmt":"2016-09-19T07:30:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40778"},"modified":"2016-09-19T09:30:52","modified_gmt":"2016-09-19T07:30:52","slug":"drie-terreuraanslae-in-die-vsa","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40778","title":{"rendered":"Drie terreuraanslae in die VSA"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Gesamentlike Amerikaanse terreurtaakmag ondersoek die ontploffing te ondersoek die ontploffing in New York waarin 29 mense beseer is<\/p>\n<p>Die burgemeester van New York, Bill de Blasio s\u00ea New Yorkers sal hulle nie deur Saterdagaand se ontploffing laat intimideer nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Ploftoestel het in &#8216;n besige straat in Chelsea in Manhattan ontplof en vyf toestele is naby &#8216;n treinstasie opgespoor. <\/p>\n<p>Die FBI het vier van die ploftoestelle reeds onskadelik gestel met behulp van robotte.<\/p>\n<p>Die bom wat ontplof het, het bestaan uit &#8216;n drukkoker waaraan &#8216;n selfoon vasgemaak is. Volgens die polisie is dit soortgelyk aan die bomme wat drie jaar gelede tydens die Boston Marathon ontplof het. <\/p>\n<p>De Blasio s\u00ea voorlopige aanduidings is dat die ontploffing &#8216;n terreuraanslag was. <\/p>\n<p>&#8216;n Soortgelyke toestel het vroe\u00ebr in New Jersey ontplof. Altesaam is 38 mense gewond in die voorvalle wat ook &#8216;n mesaanval insluit in St. Cloud, Minnesota.<\/p>\n<p>Intussen s\u00ea &#8216;n nuusagenskap wat bande met die internasionale terreurgroep ISIS het, Amaq, dat die mesaanval by die winkelsentrum in die staat Minnesota in die VSA deur een van sy ondersteuners uitgevoer is. <\/p>\n<p>Die polisie het die man later doodgeskiet. <\/p>\n<p>Die man was geklee as &#8216;n veiligheidswag en het agt mense in die St. Cloud-winkelsentrum met &#8216;n mes gesteek en beseer. <\/p>\n<p>Hy het glo minstens een persoon gevra of hy &#8216;n Moslem was voordat hy die man aangerand het. <\/p>\n<p>Drie van die beseerdes word in die hospitaal behandel. Geen van die beserings was noodlottig nie.<\/p>\n<p>Die FBI ondersoek die gebruik van tanneriet in albei toestelle. Hulle wou nie bevestig dat vyf mense in hegtenis geneem is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Gesamentlike Amerikaanse terreurtaakmag ondersoek die ontploffing te ondersoek die ontploffing in New York waarin 29 mense beseer is Die burgemeester van New York, Bill de Blasio s\u00ea New Yorkers sal hulle nie deur Saterdagaand se ontploffing laat intimideer nie. &#8216;n Ploftoestel het in &#8216;n besige straat in Chelsea in Manhattan ontplof en vyf toestele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40778\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Drie terreuraanslae in die VSA&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40783,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2845,5361,22782,5358,8271,19716,23216],"class_list":["post-40778","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bomme","tag-islam","tag-minnesota","tag-moslems","tag-ny","tag-ploftoestel","tag-tanneriet"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40778","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40778"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40778\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40783"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}