{"id":40777,"date":"2016-09-19T09:14:40","date_gmt":"2016-09-19T07:14:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40777"},"modified":"2016-09-19T14:50:11","modified_gmt":"2016-09-19T12:50:11","slug":"zuma-met-sal-na-ny-maar-vrae-oor-duur-vlugte-bly","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40777","title":{"rendered":"Zuma met SAL na NY maar vrae oor duur vlugte bly"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma en sy afvaardiging van sewe ministers het intussen in New York aangekom vir die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering. <\/p>\n<p>Die president het Saterdag die nasionale lugdiens SAL, wat diep in die rooi is, na die VSA gevlieg.<\/p>\n<p>Zuma, wat graag vliegtuie te duurste huur vir reise, het SAL se diens geloof.<\/p>\n<p>Besprekings oor veiligheid in Afrika en Suid-Afrika as beleggingsbestemming is op die VN-agenda. <\/p>\n<p>Die president spreek m\u00f4re die Algemene Vergadering toe en Woensdag sal hy die Amerika-Afrika-sakeforum bywoon. <\/p>\n<p>Die Siriese oorlog, vlugtelingskwessies en klimaatsverandering is op die VN-agenda. Dit sal Ban Ki-moon se laaste ho\u00ebvlakvergadering wees voordat sy vyf-jaar-ampstermyn aan die einde van die jaar ten einde loop.<\/p>\n<p>Intussen het die Minister van Verdediging en Milit\u00eare Veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, aangedui dat R100 miljoen opsy gesit is om &#8216;n straler vir die boekjaar 2016\/17 te huur.<\/p>\n<p>Zuma wil glo volgens berigte R4 miljard bestee aan &#8216;n nuwe vliegtuig vir hom en sy gevolg, terwyl die lugdiens &#8216;n yslike R4 miljard in die rooi is.<\/p>\n<p>Afrika het &#8216;n swak veiligheidsrekord as dit by swart leiers en vliegtuie kom.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma en sy afvaardiging van sewe ministers het intussen in New York aangekom vir die 71ste sitting van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering. Die president het Saterdag die nasionale lugdiens SAL, wat diep in die rooi is, na die VSA gevlieg. Zuma, wat graag vliegtuie te duurste huur vir reise, het SAL [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40788,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6723,23215,11248,19761,5505,321],"class_list":["post-40777","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-jacob-zuma","tag-lugreis","tag-sal","tag-vliegtuie","tag-vn","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40777","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40777"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40777\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40788"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40777"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40777"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40777"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}