{"id":40773,"date":"2016-09-19T08:59:03","date_gmt":"2016-09-19T06:59:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40773"},"modified":"2016-09-19T09:02:32","modified_gmt":"2016-09-19T07:02:32","slug":"nog-n-skool-in-limpopo-afgebrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40773","title":{"rendered":"Nog &#8216;n skool in Limpopo afgebrand"},"content":{"rendered":"<p>Nog &#8216;n swart ho\u00ebrskool in Limpopo is afgebrand in voortslepende etniese onrus. Die ANC wil nie toegee dat die twee taalgemeenskappe geskei moet word nie.<\/p>\n<p>Tsonga-inwoners se ontevredenheid oor munisipale grense in die Vuwani-gebied wat Vendas bevoordeel, het tot onluste gelei.<\/p>\n<p>Die brand het die naweek by die Humula-ho\u00ebrskool buite Malamulele in Limpopo groot skade aangerig. Dit is die tweede voorval van brandstigting by di\u00e9 skool vanjaar. <\/p>\n<p>Drie klaskamers en &#8216;n administrasiekantoor van in die Mukhomi-gemeenskap is opsetlik aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>Bykans 30 skole is vroe\u00ebr vanjaar tydens onluste oor munisipale afbakening by Vuwani en Malamulele aan die brand gesteek. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die departement, Naledzani Rasila s\u00ea dokumente, toerusting en meubels is in die brand vernietig. <\/p>\n<p>Die departement van Onderwys in Limpopo s\u00ea hulle moet nog bepaal wat die omvang van die skade is.<\/p>\n<p>Rasila s\u00ea die polisie ondersoek die oorsaak van die brand.<\/p>\n<p>Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het intussen die jongste aanval op &#8216;n skool in Malalulele veroordeel. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die vernietiging van infrastruktuur ondermyn die vordering wat in skole gemaak word. <\/p>\n<p>Motshekga het na afloop van &#8216;n vergadering van die Raad van Onderwysministers in Pretoria ges\u00ea vordering is gemaak om skoolinfrastruktuur regoor die land met meer as 170 van 510 geoormerkte skole wat op standaard gebring is. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog &#8216;n swart ho\u00ebrskool in Limpopo is afgebrand in voortslepende etniese onrus. Die ANC wil nie toegee dat die twee taalgemeenskappe geskei moet word nie. Tsonga-inwoners se ontevredenheid oor munisipale grense in die Vuwani-gebied wat Vendas bevoordeel, het tot onluste gelei. Die brand het die naweek by die Humula-ho\u00ebrskool buite Malamulele in Limpopo groot skade &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40773\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nog &#8216;n skool in Limpopo afgebrand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":21612,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,20255,9115,4817,5489,6745],"class_list":["post-40773","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-etniese-spanning","tag-limpopo","tag-onderwys","tag-onluste","tag-skool"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40773","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40773"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40773\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21612"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40773"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40773"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40773"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}