{"id":40748,"date":"2016-09-16T09:01:19","date_gmt":"2016-09-16T07:01:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40748"},"modified":"2016-09-16T09:01:19","modified_gmt":"2016-09-16T07:01:19","slug":"bainsvlei-moorde-misdaadtoneel-spreek-boekdele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40748","title":{"rendered":"Bainsvlei-moorde: Misdaadtoneel spreek boekdele"},"content":{"rendered":"<p>Twee van die drie laggende verdagtes (foto) in die moord op die Swanepoel-egpaar van Bainsvlei, Bloemfontein op 11 Januarie verlede jaar, het enige betrokkenheid by die misdade ontken, maar die misdaadtoneel spreek van die teendeel.<\/p>\n<p>Die Vrystaatse hooggeregshof het Donderdag gehoor dat Fana Ntshedi se vriendin het sy skoene vir hom gebring het om aan te trek, die oomblik toe hy in hegtenis geneem is. <\/p>\n<p>Die staat beweer spore van daardie skoene is op die moordtoneel gevind. Ntshedi ontken dit en s\u00ea dat hy nie die skoene ken nie. <\/p>\n<p>Hy het getuig dat hy ook nie &#8216;n venster gebreek het op die misdaadtoneel waar sy vingerafdrukke gevind is nie.<\/p>\n<p>Hy het ook nie &#8216;n sokkie verloor met sy DNA op die misdaadtoneel nie. <\/p>\n<p>Beskuldigde nommer twee, Motsamai Bitterbos het aan die hof ges\u00ea hy het sommer toevallig bakkie die slagoffers langs die pad opgemerk om 03:00 die oggend n\u00e1 die moorde. <\/p>\n<p>Hy wou die voertuig na die slagoffers &#8220;terugneem&#8221; en het by hul huis &#8220;rondgeloop&#8221;. Hy s\u00ea dit is die rede waarom sy voetspore op die misdaadtoneel was.<\/p>\n<p>Hy het daarna besluit om na die polisiekantoor te ry om die voorval aan te meld, maar is gestop deur &#8216;n vangwa op pad en in hegtenis geneem, het Bitterbos ges\u00ea. <\/p>\n<p>Hy het die Swanepoels se gesteelde vuurwapen by hom gehad toe hy vasgetrek is.<\/p>\n<p>Die derde beskuldigde in die saak is Jackie Louw. Sy getuienis sal vandag gehoor word.<\/p>\n<p>Die bejaarde Toon en Riene Swanepoel is ure lank gemartel en Rienie is herhaaldelik verkrag voordat hulle doodgeskiet is. Die polisie het ges\u00ea die moordtoneel het soos &#8216;n &#8220;skietbaan&#8221; gelyk.<\/p>\n<p>Hulle het Toon in die been geskiet omdat hy wou terugveg en daarna sy vrou voor hom verkrag, het die ondersoekbeampte, Kobus Coetzee ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee van die drie laggende verdagtes (foto) in die moord op die Swanepoel-egpaar van Bainsvlei, Bloemfontein op 11 Januarie verlede jaar, het enige betrokkenheid by die misdade ontken, maar die misdaadtoneel spreek van die teendeel. Die Vrystaatse hooggeregshof het Donderdag gehoor dat Fana Ntshedi se vriendin het sy skoene vir hom gebring het om aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40748\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bainsvlei-moorde: Misdaadtoneel spreek boekdele&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40749,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[23209,218,266,4489],"class_list":["post-40748","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-bainsvlei-moorde","tag-misdaad","tag-rassisme","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40748","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40748"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40748\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40749"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40748"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40748"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40748"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}