{"id":40745,"date":"2016-09-16T08:43:37","date_gmt":"2016-09-16T06:43:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40745"},"modified":"2016-09-16T08:43:37","modified_gmt":"2016-09-16T06:43:37","slug":"veediewe-met-n-wenk-vasgestrek-voor-eienaar-wakkerskrik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40745","title":{"rendered":"Veediewe met &#8216;n wenk vasgestrek voor eienaar wakkerskrik"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie op Edenville in die Vrystaat was vinniger as twee vermeende veediewe wat hul Moses behoorlik te\u00ebgekom het nadat hulle na bewering drie skape op \u2018n plaas gesteel het.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, s\u00ea die verdagtes het gister in die vroe\u00eb oggendure op \u2018n plaas in die distrik vermoedelik drie skape, wat in \u2018n kamp geloop het, uitgekeer. <\/p>\n<p>Gaobepe s\u00ea hulle het die skape daarna te voet in die veld aangejaag. Volgens hom het een van di\u00e9 skape in die proses weggehardloop. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea iemand het die booswigte in die veld buite die dorp sien skape aanjaag en onraad vermoed. Die polisie is ontbied. Gaobepe s\u00ea polisiebeamptes het vinnig gereageer.<\/p>\n<p>Een van die verdagtes is op die toneel by een van di\u00e9 skape aangekeer. Die ander verdagte is later op die dorp in hegtenis geneem en hy het die plek waar hy een van die ander skape weggesteek het, aan die polisie uitgewys.<\/p>\n<p>Gaobepe s\u00ea die boer was heel in sy noppies toe hy \u2018n klag van veediefstal by die plaaslike polisiekantoor gaan aanmeld, net om uit te vind sy drie gesteelde skape is reeds teruggevind en twee booswigte is agter tralies. <\/p>\n<p>Die verdagtes sal na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof verskyn.<\/p>\n<p>Bron: OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie op Edenville in die Vrystaat was vinniger as twee vermeende veediewe wat hul Moses behoorlik te\u00ebgekom het nadat hulle na bewering drie skape op \u2018n plaas gesteel het. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, s\u00ea die verdagtes het gister in die vroe\u00eb oggendure op \u2018n plaas in die distrik vermoedelik drie skape, wat in \u2018n kamp &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40745\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Veediewe met &#8216;n wenk vasgestrek voor eienaar wakkerskrik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40746,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5172,23207,23208,12270,6307],"class_list":["post-40745","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-diefstal","tag-edenville","tag-skaapdiefstal","tag-veediewe","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40745","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40745"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40745\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40746"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40745"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40745"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40745"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}