{"id":40726,"date":"2016-09-15T09:18:10","date_gmt":"2016-09-15T07:18:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40726"},"modified":"2016-09-15T09:18:10","modified_gmt":"2016-09-15T07:18:10","slug":"vsa-en-rusland-verleng-siriese-skietstaking","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40726","title":{"rendered":"VSA en Rusland verleng Siriese skietstaking"},"content":{"rendered":"<p>Amerika en Rusland het ingestem om die skietstaking in Siri\u00eb met n\u00f3g 48 uur te verleng. &#8216;n Ooreenkoms tussen die twee lande is bereik sodat samesprekings oor die be\u00ebindigiging van die inval in Siri\u00eb hervat kan word. <\/p>\n<p>Konvooie met noodvoorraad het vroe\u00ebr in Aleppo aangekom nadat hulle die Turkse grens oorgesteek het, maar wag vir die versekering dat dit veilig is om verder te ry. <\/p>\n<p>Die vertraging met die aflewering van die voorraad is volgens berigte &#8216;n teken van die hindernisse van die skietstilstand.<\/p>\n<p>Volgens die VSA moet Siriese regeringstroepe eersdaags uit Aleppo padgee. <\/p>\n<p>Russiese spesiale magte sal nou amptelik die plek van die Siriese weermag langs die strategiese Castillo-hoofweg in die noorde van Aleppo inneem.<\/p>\n<p>Die Siri\u00ebrs het ingestem om 1km noord van die Castillo-snelweg te onttrek ten einde humanit\u00eare hulp deur te laat.<\/p>\n<p>Benewens Russiese besoekpunte, sal daar twee kontrolepunte langs die Castillo-snelweg opgerig word. Daar is volgens berigte op die Russiese soldate gevuur by een van di\u00e9 kontrolepunte.<\/p>\n<p>Die Siriese weermag het intussen aangekondig dat twee Israeliese tuie neergeskiet is waaronder &#8216;n vegvliegtuig asook &#8216;n Israeliese hommeltuig. Israel het nie die bewerings bevestig nie.<\/p>\n<p>Die Demokratiese Amerikaanse presidensi\u00eble kandidaat Hillary Clinton die week ook ingestem om met die Oekra\u00efnse president Petro Poroshenko asook die Egiptiese president Abdel Fattah al-Sisi te ontmoet, het haar veldtogbestuur Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>Albei lande is sleutellande in die konflik in die Midde-Ooste. Hillary se teenstanders s\u00ea dat indien sy verkies word, sal die heersende vyandelikhede aansienlik uitbrei.<\/p>\n<p>Di\u00e9 ontmoetings wat by die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies sal plaasvind, het kommer laat toeneem oor Clinton se oorlogskoors.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika en Rusland het ingestem om die skietstaking in Siri\u00eb met n\u00f3g 48 uur te verleng. &#8216;n Ooreenkoms tussen die twee lande is bereik sodat samesprekings oor die be\u00ebindigiging van die inval in Siri\u00eb hervat kan word. Konvooie met noodvoorraad het vroe\u00ebr in Aleppo aangekom nadat hulle die Turkse grens oorgesteek het, maar wag vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40726\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA en Rusland verleng Siriese skietstaking&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37293,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13142,5829,10641,15359],"class_list":["post-40726","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aleppo","tag-hillary-clinton","tag-sirie","tag-skietstaking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40726","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40726"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40726\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37293"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40726"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40726"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40726"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}