{"id":40717,"date":"2016-09-14T09:12:49","date_gmt":"2016-09-14T07:12:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40717"},"modified":"2016-09-14T09:16:20","modified_gmt":"2016-09-14T07:16:20","slug":"sweedse-ekonoom-waarsku-dat-laaggeskoolde-instroming-tydbom-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40717","title":{"rendered":"Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming &#8216;tydbom&#8217; is"},"content":{"rendered":"<p>Ten spyte van die aandrang van linkse Sweedse politici dat nie-blanke immigrante in Swede &#8220;hoogs opgeleide mense&#8221; is en &#8216;n &#8220;ekonomiese se\u00ebn&#8221; sal word, het &#8216;n ekonoom Johan Javeus gewaarsku dat die nuwelinge laaggeskooldes is, en &#8216;n tikkende tydbom in die arbeidsmark.<\/p>\n<p>Die Skandinawiese Individuele Bank (SWV) se ekonoom het gewaarsku dat die gebrek aan los werkies gekombineer met rekord ho\u00eb massa-migrasie &#8216;n tydbom is wat kan ontplof voor die verkiesings in 2018. <\/p>\n<p>Maar die minister van arbeid Ylva Johansson het Javeus se kommentaar afgelag. Sy het die toestroming beskryf as &#8216;n &#8220;uitdaging wat bestuur kan word&#8221;.<\/p>\n<p>Die minister het ges\u00ea die departement het &#8220;baie ver gekom&#8221;, maar kon geen besonderhede gee oor hoe die probleem van honderde duisende werklose immigrante in die herfsbegroting geakkomodeer gaan word nie.<\/p>\n<p>Die doel van haar program is om alle nuwe aankomelinge binne twee jaar aan die werk te kry. Tot dusver het slegs &#8216;n skamele 31 persent van immigrante aan hierdie doelwitte voldoen.<\/p>\n<p>Die oorgrote meerderheid van die nuwe aankomelinge in 2015 het baie min onderrig ontvang in die lande waaruit hulle kom, het Javeus aan <em>Svenska Dagbladet<\/em> ges\u00ea. Hy meen die gaping sal voortgaan om al groter te word.<\/p>\n<p>Met die hoogtepunt van die migrasiekrisis in Europa verlede jaar, het premier Stefan L\u00f6fven Swede verseker dat immigrante wat die land oorstroom &#8220;hoogs opgeleides is wat die ekonomie sal bevoordeel&#8221;.<\/p>\n<p>Daar is egter geen ekonomiese rede waarom Swede met die vooruitgang in tegnologie wat hul krimpende bevolking tot voordeel kan strek, hierdie massas nie-blankes hoef in te voer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten spyte van die aandrang van linkse Sweedse politici dat nie-blanke immigrante in Swede &#8220;hoogs opgeleide mense&#8221; is en &#8216;n &#8220;ekonomiese se\u00ebn&#8221; sal word, het &#8216;n ekonoom Johan Javeus gewaarsku dat die nuwelinge laaggeskooldes is, en &#8216;n tikkende tydbom in die arbeidsmark. Die Skandinawiese Individuele Bank (SWV) se ekonoom het gewaarsku dat die gebrek aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40717\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming &#8216;tydbom&#8217; is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40718,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4822,2715,23199,16687,8707],"class_list":["post-40717","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ekonomie","tag-immigrasie","tag-laageskooldes","tag-migrante","tag-swede"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40717","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40717"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40717\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40718"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40717"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40717"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40717"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}