{"id":40711,"date":"2016-09-14T08:37:14","date_gmt":"2016-09-14T06:37:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40711"},"modified":"2016-09-14T08:37:14","modified_gmt":"2016-09-14T06:37:14","slug":"voormalige-valke-hoof-veg-terug-teen-indier-sakeman","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40711","title":{"rendered":"Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indi\u00ebr-sakeman"},"content":{"rendered":"<p>Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, s\u00ea hy is van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag gemanipuleer word. <\/p>\n<p>Booysen s\u00ea die aanklagte dat hy en 30 lede van die Valke se Cato Manor-eenheid soos &#8216;n moordbende gefunksioneer het, is die funksie van politiekery. <\/p>\n<p>Hy hou reeds jare lank vol dat hy van rampokkery aangekla word om die Toshan Panday-ondersoek te stop.<\/p>\n<p>Hy het &#8216;n boek oor sy wedervaringe bekendgestel, waarin hy s\u00ea dat die doel van die aanklagte teen hom is om hom te keer om ho\u00ebvlakkorrupsie te ondersoek. <\/p>\n<p>Die Nasionale Vervolgingsgesag het intussen besluit om die aanklagte teen die Durbanse sakeman, Panday (foto), weer in te stel. <\/p>\n<p>Sedert 2010 het Panday vier afsonderlike aanklagte gesystap.<\/p>\n<p>Sy verhouding met lede van die Zuma-familie, onder meer Jacob Zuma se seun Edward en die president se neef Deebo Mzobe, het vermoedelik gehelp daartoe.<\/p>\n<p>Panday is vir die eerste ondersoek saam met ene Madhoe, &#8216;n aankoopbeampte by die polisie se hoofkantoor in Durban, omdat hulle saamgesweer het om die Suid-Afrikaanse Polisiediens te bedrieg oor &#8216;n R60-miljoen kontrak om tydelike verblyf vir die polisie te verskaf in KwaZulu-Natal tydens die 2010 FIFA W\u00eareldbeker.<\/p>\n<p>Panday is later in hegtenis geneem nadat hy na bewering Booysen met R2-miljoen wou omkoop om &#8216;n verslagdatum te vervals.<\/p>\n<p>Panday en die senior polisie-offisier, Navin Madhoe, sal op aanklagte van korrupsie in die Durban-streekhof verskyn.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, s\u00ea hy is van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag gemanipuleer word. Booysen s\u00ea die aanklagte dat hy en 30 lede van die Valke se Cato Manor-eenheid soos &#8216;n moordbende gefunksioneer het, is die funksie van politiekery. Hy hou reeds jare lank vol dat hy van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40711\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indi\u00ebr-sakeman&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40712,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23196,2300,23197,11606,321],"class_list":["post-40711","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-johan-booysen","tag-korrupsie","tag-toshan-panday","tag-valke","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40711","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40711"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40711\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40712"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40711"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40711"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40711"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}