{"id":407,"date":"2007-05-08T10:23:00","date_gmt":"2007-05-08T10:23:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=407"},"modified":"2007-05-08T10:23:00","modified_gmt":"2007-05-08T10:23:00","slug":"suid-afrika-se-geestelike-berlynse-muur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=407","title":{"rendered":"Suid-Afrika se geestelike Berlynse Muur"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Geen denke is onskuldig nie en is altyd &quot;betrokke&quot;. Die blote noem van apartheid en Nazisme in dieselfde sin of in dieselfde boek soos <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.litnet.co.za\/cgi-bin\/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&amp;cause_id=1270&amp;news_id=15037&amp;cat_id=163\">Loammi Wolf<\/a> probeer doen, impliseer dat Afrikaners &quot;skuldig&quot; aan &#8216;n kollektiewe misdaad sou wees. Hierdie &quot;skuld&quot; verskaf die regverdiging vir die huidige uitwissingsprojek waardeur Afrikaans, Afrikaanse plekname, skole, universiteite, geskiedenis, asook Afrikaner-individue vernietig word. In die aangesig van ons mense wat verkrag, geskiet of doodgemartel word, behoort ons &quot;verdraagsaam&quot; en &quot;onbitsig&quot; te bly, die ander wange te draai; kortom, soos ek dit voorheen al gestel het, ons behoort &quot;vrywillig op die trein na Auschwitz te klim&quot;.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Lord Milner se gestelde oogmerk was: &quot;om die laaste oorblyfsels van Afrikanerisme uit Suid-Afrika te weer&quot; (<em>eradicate the last vestiges of Afrikanerism from South Africa<\/em>). Is hier nie &#8216;n merkwaardige kontinu&iuml;teit wat as&#8217;t ware die diverse mense en groepe in Suid-Afrika met &#8216;n Engelse bewussyn &#8211; teenoor die gewraakte &quot;Boerebewussyn&quot; &#8211; aanmekaar bind nie? Soos ek dit voorheen in <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.praag.org\/essay5.htm\">Mad Marxists and Englishwomen<\/a> gestel het: &quot;Wat ons daarom behoort te verstaan, is dat &quot;Engels&quot;, of &#8216;n sekere soort &quot;imperiale Engels&quot; in Suid-Afrika sy begrondende ontologie in volksmoord het.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Geen Engelsman het nog ooit om verskoning gevra vir enige van Engeland se koloniale vergrype nie, die ABO inkluis. Die vraag is waarom die Afrikaner hom moet uitsonder deur om verskoning te vra vir &#8216;n stelsel wat nie tot volksmoord gelei het nie, maar tot bevolkingsuitbreiding, die wonderbaarlike vervierdubbeling van die swart bevolking tussen 1950 en 1990, &#8216;n ongehoorde gebeurtenis wat nog nooit vantevore plaasgevind het nie en waarskynlik in die toekoms nooit weer sal gebeur nie?<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Pleks daarvan om vir sy vyande konsentrasiekampe op te rig, soos byna elke Europese moondheid op een of ander stadium gedoen het, het die Afrikaner vir hulle skole, hospitale, biblioteke, universiteite, huise, biblioteke en parlementsgeboue gebou.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Soos &#8216;n Pretoriase mediese spesialis in &#8216;n swart hospitaal eenkeer aan my ges&ecirc; het: &quot;Ek het al meer swart lewens gered as enige swarte in die land. Indien daar iets soos blanke skuld bestaan, het ek myne afbetaal.&quot; In dieselfde trant: Geen blanke volk in die geskiedenis (en dit sluit die Skandinawiese lande in) het nog ooit meer hulp van allerlei aard aan die swartes van Afrika verskaf as die Afrikaner nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Paradoks: die Afrikaner word gehaat, nie omdat hy sleg is nie, maar omdat hy goed is. Hy word verguis, nie omdat hy misdade gepleeg het, maar weens sy weldade.<\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/gruza\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0433\u0440\u0443\u0437\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<h3><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/danr0000.jpg\" width=\"70\" height=\"90\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Dan Roodt antwoord Loammi Wolf wat op Litnet onder andere beweer het dat die Britse koloniale magte hulself nie aan volksmoord teen die Boere skuldig gemaak het nie. Soos Max du Preez glo sy dat hulle slegs &quot;nalatig en ongevoelig&quot; was, terwyl die Afrikaner soortgelyk aan Duitsers aan &quot;kollektiewe skuld&quot; ly.<br \/> <\/h3>\n<p>Terwyl die Berlynse Muur in 1989 in Duitsland afgebreek is, is die geestelike Berlynse Muur kort daarna in Suid-Afrika herbou in &#8216;n poging om kommunisme, Stalinisme en alles wat daarmee saamhang te rehabiliteer. Nie waar nie, kameraad Loammi Wolf?<\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[154,21092,539],"class_list":["post-407","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-dan-roodt","tag-rubrieke","tag-suid-afrika-se-geestelike-berlynse-muur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/407","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=407"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/407\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=407"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=407"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=407"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}