{"id":40697,"date":"2016-09-14T07:01:28","date_gmt":"2016-09-14T05:01:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40697"},"modified":"2016-09-14T07:01:28","modified_gmt":"2016-09-14T05:01:28","slug":"gaboen-se-opposisie-soek-steeds-bloed","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40697","title":{"rendered":"Gaboen se opposisie soek steeds bloed"},"content":{"rendered":"<p>Ontevredenes in Afrika sowel as Europa het op &#8216;n internasionale ondersoek na beweerde \u201cmassa\u00admoorde\u201d deur soldate en lede van die polisiemag aangedring in Gaboen.<\/p>\n<p>Hulle beweer dat gebeure gedurende die land se presidentsverkiesing wat naelskraap deur die dienende staatshoof, Ali Bongo gewen is, ondersoek moet word. <\/p>\n<p>Aktiviste van \u201cTournons La Page\u201d (Slaan &#8216;n nuwe blaadjie om), het in \u2019n verklaring ges\u00ea \u201cbaie slag\u00adoffers\u201d is dood toe die weermag die \u201cpopulistiese opstand n\u00e1 die verkiesingoorname\u201d onderdruk het.<\/p>\n<p>Die swart Chinese opposisieleier, Jean Ping (foto), het verlede week die verkiesing by die land se hoogste hof uitgedaag, met Bongo wat hom daarvan beskuldig dat hy die opstand aangemoedig het. <\/p>\n<p>Dit volg n\u00e1 die bekendmaking van die verkiesingsuitslae wat met \u2019n skrale 6 000 stemme gewen is.<\/p>\n<p>\u201cBaie families soek nog na hul lede wat sedert 31 Augustus verdwyn het,\u201d het Tournons La Page in \u2019n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Bongo en sy familie swat edert 1967 aan bewind is, ontken enige aandeel in die geweldpleging en gee vir Ping die skuld.<\/p>\n<p>Ping se ondersteuners s\u00ea minstens 17 mense het slegs by die party se hoofkantoor omgekom, maar die minister van binnelandse sake ontken dit en s\u00ea net drie mense het in die geweldpleging gesterf. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ontevredenes in Afrika sowel as Europa het op &#8216;n internasionale ondersoek na beweerde \u201cmassa\u00admoorde\u201d deur soldate en lede van die polisiemag aangedring in Gaboen. Hulle beweer dat gebeure gedurende die land se presidentsverkiesing wat naelskraap deur die dienende staatshoof, Ali Bongo gewen is, ondersoek moet word. Aktiviste van \u201cTournons La Page\u201d (Slaan &#8216;n nuwe blaadjie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40697\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gaboen se opposisie soek steeds bloed&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40698,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4112,17201,23190,2300,23191],"class_list":["post-40697","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-afrika","tag-gaboen","tag-jean-ping","tag-korrupsie","tag-massamoorde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40697","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40697"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40697\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40698"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40697"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40697"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40697"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}