{"id":4068,"date":"2009-01-29T08:24:40","date_gmt":"2009-01-29T08:24:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4068"},"modified":"2009-01-29T08:24:40","modified_gmt":"2009-01-29T08:24:40","slug":"dodelike-aanvalle-werp-lig-op-indonesi-se-mens-dierbotsings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4068","title":{"rendered":"Dodelike aanvalle werp lig op Indonesi? se mens-dierbotsings"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>&#39;n Onlangse vlaag van dodelike aanvalle deur diere in Indonesi&euml; het die kollig gewerp op die toenemende konflik tussen mens en dier wat veroorsaak word deur die feit dat die land se woude vinnig kleiner word. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>In die jongste aanval is twee vroue Dinsdag deur &#39;n paar olifante vertrap in Aceh-provinsie in die noordelike punt van Soematra. Die diere het &#39;n onwettig skoongemaakte veld<\/span><span> vanuit die nabye woud<\/span><span> binnegekom. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die aanval, waarvan 6 ander mense nouliks met hulle lewens ontsnap het, het gebeur net dae nadat &#39;n rubbertapper volgens berigte deur twee skaars Soematraanse tiere doodgemaak is toe hy buite sy hut geurineer het in die Jambi-provinsie, ook in Soematra. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die aanvalle word mens-dierbotsings genoem en dit is &#39;n toenemende probleem in Indonesi&euml;, &#39;n eilandnasie met sommige van die w&ecirc;reld se grootste oorblywende tropiese woude en &#39;n groeiende bevolking van 234 miljoen mense. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Soos wat mense versprei in die voorheen onaangeraakte woude, word groot diere soos tiere, olifante en oerang-oetangs van die habitat ontneem wat nodig is om hulle bevolkings te dra, het Arnold Sitompul, die hoof van die omgewingsgroep Olifantforum aan AFP ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/mositaldent.ru\">mositaldent.ru<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3876186\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#39;n Onlangse vlaag van dodelike aanvalle deur diere in Indonesi&euml; het die kollig gewerp op die toenemende konflik tussen mens en dier wat veroorsaak word deur die feit dat die land se woude vinnig kleiner word. In die jongste aanval is twee vroue Dinsdag deur &#39;n paar olifante vertrap in Aceh-provinsie in die noordelike punt &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4068\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dodelike aanvalle werp lig op Indonesi? se mens-dierbotsings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,3930,162,21089,165],"class_list":["post-4068","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-dodelike-aanvalle-werp-lig-op-indonesi-se-mens-dierbotsings","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4068","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4068"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4068\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4068"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4068"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4068"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}