{"id":40679,"date":"2016-09-13T08:40:13","date_gmt":"2016-09-13T06:40:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40679"},"modified":"2016-09-13T08:40:35","modified_gmt":"2016-09-13T06:40:35","slug":"libiese-magte-neem-olieterminale-van-vn-oor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40679","title":{"rendered":"Libi\u00ebrs neem olieterminale van VN-magte oor"},"content":{"rendered":"<p>Magte in die ooste het Maandag die Libiese olie-uitvoerhawe Zuwaytina van die Verenigde Nasies se eenheids\u00adregering herower, &#8216;n swaar slag vir die VN-magshebbers. <\/p>\n<p>\u201cOns magte het daarin geslaag om volle beheer oor Zuwaytina te verkry,\u201d het Mohammad al-Azoemi ges\u00ea. Twee ander oliehawens, Al-Sidra\u00ad en Ras Lanoef, is Sondag oorgeneem.<\/p>\n<p>Al drie hawens aan die Middellandse see is in Libi\u00eb se olieryke gebied gele\u00eb, wat as lewensnoodsaaklike bron van inkomste vir die regering in Tripoli beskou word. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder vir die Ooste se owerheid, het aan AFP ges\u00ea die aanval was daarop gemik om volle beheer &#8220;terug te wen van die oliehalfmaan&#8221;.<\/p>\n<p>Ras Lanuf en Al-Sidra saam hanteer 700,000 vate olie per dag, maar was vir maande gesluit na jihadistiese aanvalle.<\/p>\n<p>ISIS het die stad van Sirte in Junie verlede jaar oorrompel ten spyte van die VN se teenwoordigheid, en vrese vir terreuraanvalle in Europa verhoog.<\/p>\n<p>Sedert 2014 veg die oostelike magte teen die jihadiste in die tweede grootste stad Benghazi in die noordooste van die olieryke gebied.<\/p>\n<p>Die VN se Libi\u00eb-gesant, Martin K\u00f6bler het op Twitter ges\u00ea hy is &#8220;bekommerd&#8221; oor die gevegte. VN-lojaliste dreig tans met geweld.<\/p>\n<p>&#8220;Olie behoort aan alle Libi\u00ebrs,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Konflik kan slegs opgelos word deur middel van dialoog, nie geweld nie.&#8221;<\/p>\n<p>Mattia Toaldo, &#8216;n deskundige van die <em>Council on Foreign Relations<\/em>, het ook gedreig en ges\u00ea die beslaglegging van die terminale kan &#8216;n &#8220;dodelike slag vir die oliesektor Libi\u00eb beteken&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Tensy daar baie vinnige mediasie is, kan dit lei tot konflik en &#8216;n finale slag vir Libi\u00eb se olie-industrie,&#8221; het Toaldo gewaarsku.<\/p>\n<p>Olie is Libi\u00eb se hoofinkomste met reserwes beraam op 48 miljard vate, die grootste in Afrika.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Magte in die ooste het Maandag die Libiese olie-uitvoerhawe Zuwaytina van die Verenigde Nasies se eenheids\u00adregering herower, &#8216;n swaar slag vir die VN-magshebbers. \u201cOns magte het daarin geslaag om volle beheer oor Zuwaytina te verkry,\u201d het Mohammad al-Azoemi ges\u00ea. Twee ander oliehawens, Al-Sidra\u00ad en Ras Lanoef, is Sondag oorgeneem. Al drie hawens aan die Middellandse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Libi\u00ebrs neem olieterminale van VN-magte oor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40680,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-40679","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40679\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40680"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}