{"id":40676,"date":"2016-09-13T08:23:09","date_gmt":"2016-09-13T06:23:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40676"},"modified":"2016-09-13T08:23:09","modified_gmt":"2016-09-13T06:23:09","slug":"al-sjabaab-slaan-weer-in-kenia-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40676","title":{"rendered":"Al-Sjabaab slaan weer in Kenia toe"},"content":{"rendered":"<p>Al-Sjabaab het weer in Kenia toegeslaan. Drie vroue in boerkas het &#8216;n polisiekantoor in Mombasa in Kenia al kletsend binnegdring, waar hulle een polisieman met &#8216;n mes aangeval het voordat hulle die gebou met behulp van &#8216;n petrolbom aan die brand gesteek het. <\/p>\n<p>Die drie is op die toneel doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die polisie het ook &#8216;n selfmoord\u00adgordel gevind wat nie ontplof het nie, het &#8216;n polisiewoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die stad Mombasa aan Kenia se kus het &#8216;n groot Moslembevolking en het die afgelope jare gereeld onder aanvalle deur Islamitiese militante deurgeloop. <\/p>\n<p>Die vroue het onder die voorwendsel dat hulle \u2019n gesteelde telefoon wou aanmeld, Saterdagoggend by die polisiekantoor ingestap. \u2019n Petrolbom en \u2019n mes was in hul boerkas, ook bekend as boei-boei, versteek. <\/p>\n<p>Twee polisiebeamptes is in die hospitaal opgeneem en word vir hul beserings behandel.<\/p>\n<p>&#8216;n Vrou by wie die drie vroue die nag vantevore tuis gegaan het, word aangehou. Drie ander mense is by die huis van een van die aanvallers aangekeer.<\/p>\n<p>Die polisie het nie ges\u00ea aan watter militante groep die vroue verbind word nie, maar \u2019n ooggetuie op die toneel het ges\u00ea die vroue het ges\u00ea hulle is lojaal aan Al-Sjabaab.<\/p>\n<p>Hulle het ook Arabiese slagspreuke soos \u201cAlla uAkbar\u201d tydens die aanval geskree.<\/p>\n<p>Die Somaliese groep Al-Sjabaab, wat bande met Al-Ka\u00efda het, het aanspreeklikheid vir die aanval in Mombasa aanvaar en s\u00ea die aanval is ter vergelding vir die troepe wat Kenia na Somali\u00eb gestuur het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Al-Sjabaab het weer in Kenia toegeslaan. Drie vroue in boerkas het &#8216;n polisiekantoor in Mombasa in Kenia al kletsend binnegdring, waar hulle een polisieman met &#8216;n mes aangeval het voordat hulle die gebou met behulp van &#8216;n petrolbom aan die brand gesteek het. Die drie is op die toneel doodgeskiet. Die polisie het ook &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40676\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al-Sjabaab slaan weer in Kenia toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40677,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13457,5361,5885,5358],"class_list":["post-40676","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-al-sjabaab","tag-islam","tag-kenia","tag-moslems"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40676","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40676"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40676\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40677"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40676"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40676"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40676"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}