{"id":40673,"date":"2016-09-13T08:14:22","date_gmt":"2016-09-13T06:14:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40673"},"modified":"2016-09-14T06:44:14","modified_gmt":"2016-09-14T04:44:14","slug":"duitse-regering-gebruik-amptelik-volksmoord-vir-herero-slagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40673","title":{"rendered":"Duitse regering gebruik amptelik &#8216;volksmoord&#8217; vir Herero-slagting"},"content":{"rendered":"<p>Die Duitse regering se spesiale gesant vir onderhandelinge oor die 1904-1908 Duitse koloniale volksmoord in Namibi\u00eb, Ruprecht Polenz, en sy Namibiese eweknie, Zed Ngavirue, het vanaf 5 tot 7 September in die Duitse hoofstad, Berlyn, vergader.<\/p>\n<p>Dit is die vierde rondte van onderhandelinge tussen die twee lande. <\/p>\n<p>Die Namibiese afvaardiging het verteenwoordigers van die geraakte gemeenskappe en hooggeplaaste regeringsamptenare ingesluit.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n kort verklaring deur die Duitse ambassade in Windhoek, het die samesprekinge in \u2019n \u201cgoeie en konstruktiewe atmosfeer\u201d plaasgevind. <\/p>\n<p>Die volgende rondte sal later vanjaar in Namibi\u00eb plaasvind waar die Namibi\u00ebrs waarskynlik sal probeer om geld uit die Duitsers te pers.<\/p>\n<p>Maar die Duitse regering weier om &#8220;vergoeding&#8221; te betaal aan Namibi\u00eb. Daar word ges\u00ea dat hulle &#8220;ontwikkelingshulp&#8221; sal gee.<\/p>\n<p>Die dryfkrag agter die Duitse inskiklikheid om die Armeense volksmoord verlede maand te erken het ges\u00ea dat hy nou sal druk toepas in die Bundestag om te stem oor die Herero-volksmoord.<\/p>\n<p>&#8220;Ek dink dit is ons plig om vinnig hierdie volksmoord ook te erken,&#8221; het Cem \u00d6zdemir (foto) van die opposisie Groen Party ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Herero-volksmoord is &#8220;baie belangriker&#8221; vir die Duitse parlement omdat dit Duitse troepe was wat &#8220;die vernaamste sondebok was,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Erdogan, die Turkse president, het die Duitse parlement van skynheiligheid beskuldig om die moord op Armeni\u00ebrs deur Ottomaanse soldate as volksmoord te beskryf, maar nie die uitwissing van die Herero deur Duitsers nie.<\/p>\n<p>Dit is egter nou reggestel, en Angela Merkel het erken dat die Duitse regering voortaan amptelik na die Herero-slagting as &#8220;volksmoord&#8221; sal verwys. Dit is bevestig in &#8216;n skriftelike verklaring in die Bundestag na &#8216;n parlement\u00eare vraag.<\/p>\n<p>Die Duitsers het dus vir die eerste keer in die geskiedenis historiese skuld erken vir wat tussen 1904 en 1908 in Namibi\u00eb gebeur het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Duitse regering se spesiale gesant vir onderhandelinge oor die 1904-1908 Duitse koloniale volksmoord in Namibi\u00eb, Ruprecht Polenz, en sy Namibiese eweknie, Zed Ngavirue, het vanaf 5 tot 7 September in die Duitse hoofstad, Berlyn, vergader. Dit is die vierde rondte van onderhandelinge tussen die twee lande. Die Namibiese afvaardiging het verteenwoordigers van die geraakte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40673\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse regering gebruik amptelik &#8216;volksmoord&#8217; vir Herero-slagting&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40674,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23187,5227,18138,8793,23186],"class_list":["post-40673","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-armeniers","tag-duitsland","tag-ottomaanse-ryk","tag-turkye","tag-volksmoord-namibie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40673","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40673"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40673\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40674"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40673"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40673"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40673"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}