{"id":4066,"date":"2009-01-29T06:01:01","date_gmt":"2009-01-29T06:01:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4066"},"modified":"2009-01-29T06:01:01","modified_gmt":"2009-01-29T06:01:01","slug":"bontpratery-oor-sportregulasies-veroorsaak-chaos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4066","title":{"rendered":"Bontpratery oor sportregulasies veroorsaak chaos"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Die  chaos wat veroorsaak is deur gemengde boodskappe oor die omstrede  sportregulasies waaroor vandag berig is, is die resultaat van die ANC se  bontpratery oor sport.&nbsp;  <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Die  VF Plus-woordvoerder, Willie Spies, het gereageer op die herrie wat losgebars  het nadat die adjunkminister van sport, mnr. Gert Oosthuizen, verkeerdelik te  kenne gegee het dat die regering die omstrede sportregulasies wat die  Sportminister tot &lsquo;n sogenaamde &ldquo;super keurder&rdquo; proklameer, teruggetrek sou  word.&nbsp; Beeld en Die Burger het  vandag berig dat Oosthuizen te kenne gegee het dat die regering nie voortgaan  met die omstrede regulasies wat sal neerkom op blatante regeringsinmenging in  spankeuses nie.&nbsp;  <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit  blyk nou dat Oosthuizen buite orde was en dat die regering wel van plan is om  die regulasies deur te voer.&nbsp; Spies  het ges&ecirc; die herrie wat &lsquo;n reuse verleentheid vir die regering kan raak, is die  gevolg van die ANC se dubbelpratery oor omstrede sake.&nbsp; Die adjunkminister van sport speel lank  reeds die rol van &lsquo;n Judasbok wat minderhede moet oortuig dat die regering nie  van plan is om met sport in te meng nie.&nbsp;  Die adjunkminister het egter die rol nou te ver geneem en &lsquo;n reuse  verleentheid vir homself en die Sportministerie veroorsaak.&nbsp; <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<div align=\"justify\"> Die  VF Plus het reeds meer as &lsquo;n jaar gelede aan die regering kennis gegee dat enige  poging van die minister om uitvoering te gee aan sy ingrypende magte wat die  omstrede sport en ontspanningswet aan hom verleen, met &lsquo;n internasionale veldtog  by internasionale sportbeheerliggame begroet sal word.&nbsp; Die party staan by hierdie dreigement en  sal die beoogde regulasies fyn dophou.<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/mega-joker\/\">mega joker<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/blagoustroistvo-slobodskogo-raiona-harkova-prodoljaetsya\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die chaos wat veroorsaak is deur gemengde boodskappe oor die omstrede sportregulasies waaroor vandag berig is, is die resultaat van die ANC se bontpratery oor sport.&nbsp; Die VF Plus-woordvoerder, Willie Spies, het gereageer op die herrie wat losgebars het nadat die adjunkminister van sport, mnr. Gert Oosthuizen, verkeerdelik te kenne gegee het dat die regering &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4066\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bontpratery oor sportregulasies veroorsaak chaos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[125],"tags":[21134,3377,3928,3394,165,21101],"class_list":["post-4066","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c117-algemeen","tag-c117-algemeen","tag-beeld","tag-bontpratery-oor-sportregulasies-veroorsaak-chaos","tag-die-burger","tag-praag","tag-s25-sport"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4066","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4066"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4066\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4066"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4066"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4066"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}