{"id":40658,"date":"2016-09-12T09:38:14","date_gmt":"2016-09-12T07:38:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40658"},"modified":"2016-09-12T09:38:14","modified_gmt":"2016-09-12T07:38:14","slug":"dringende-aansoek-teen-uv-se-huidige-anti-afrikaanse-taalbeleid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40658","title":{"rendered":"Dringende aansoek teen UV se huidige anti-Afrikaanse taalbeleid"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Dringende aansoek sal in die Hooggeregshof in Bloemfontein gebring word teen die inwerkingstelling van die Universiteit van die Vrystaat se taalbeleid vir 2017. <\/p>\n<p>Afrikaans sal ingevolge di\u00e9 beleid as onderrigtaal by die universiteit uitgefaseer word. Die Hooggeregshof het op 21 Julie beslis dat di\u00e9 beleid ongrondwetlik is en dat die aanvaarding daarvan tersyde gestel moet word. <\/p>\n<p>Die universiteit het egter &#8216;n versoek na die App\u00e8l- \u00e9n Grondwethof gestuur om teen die uitspraak te appelleer. <\/p>\n<p>Die aansoek teen die implementering van die 2017-taalbeleid by UV is deur AfriForum en Solidariteit gebring.<\/p>\n<p>Die adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, Alana Bailey, s\u00ea voornemende studente word in die duister gelaat oor die feit of hulle in 2017 wel vir studie in Afrikaans kan registreer terwyl die app\u00e8l nog hangend is.<\/p>\n<p>\u201cOns sal baie graag wil sien dat die hof beslis dat die implementering van die 2017-taalbeleid gestaak word. Ons voel op die oomblik is dit \u2018n baie groot skending van die studente se reg om te weet waarvoor hulle registreer vir volgende jaar. Veral die studente wat die eerste keer moet registreer by die universiteit, weet nie of hulle in Afrikaans gaan studeer of nie,\u201d s\u00ea Bailey.<\/p>\n<p>Intussen bly die bestuur se aanvaarding en inwerkingstelling van die nuwe beleid van krag hangende die howe se uitspraak. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Dringende aansoek sal in die Hooggeregshof in Bloemfontein gebring word teen die inwerkingstelling van die Universiteit van die Vrystaat se taalbeleid vir 2017. Afrikaans sal ingevolge di\u00e9 beleid as onderrigtaal by die universiteit uitgefaseer word. Die Hooggeregshof het op 21 Julie beslis dat di\u00e9 beleid ongrondwetlik is en dat die aanvaarding daarvan tersyde gestel &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40658\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dringende aansoek teen UV se huidige anti-Afrikaanse taalbeleid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":18022,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,6016,9384,7331,6307],"class_list":["post-40658","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-engels","tag-taalbeleid","tag-uv","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40658"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40658\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/18022"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}