{"id":40648,"date":"2016-09-12T08:46:29","date_gmt":"2016-09-12T06:46:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40648"},"modified":"2016-09-12T08:46:29","modified_gmt":"2016-09-12T06:46:29","slug":"skokkende-beelde-van-clinton-wat-ineenstort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40648","title":{"rendered":"Skokkende beelde van Clinton wat ineenstort"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl dit beslis waar is dat gesonde mense soms flou word, sal dit ook dom wees om bloot te aanvaar dat &#8216;n persoon wat flou word op &#8216;n matige warm dag, blakend gesond is. <\/p>\n<p>Dit sal nog dommer wees as juis daardie persoon wat voorheen flou geword het &#8211; aan harsingskudding en &#8216;n bloedklont &#8211; dan beweer dat &#8216;n Amerikaanse federale wetstoepassingagentskap haar beserings as ernstig genoeg beskou om belangrike leemtes in haar geheue te verskoon. <\/p>\n<p>Ten slotte, is dit die absolute hoogtepunt van onsin om <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=v2ePyLt6K6M\">Hillary <\/a>se woord te aanvaar oor haar eie &#8220;goeie&#8221; gesondheid. <\/p>\n<p>Die skokkende toneel wys hoe Clinton inmekaarsak en die laaste meter tot in haar voertuig letterlik gesleep moet word deur haar veiligheidspersoneel, met haar bene wat onder haar ingee. Sy verloor ook &#8216;n skoen in die proses.<\/p>\n<p>Haar span het daarna verslaggewers &#8220;heeltemal in die donker gehou vir 90 minute,&#8221; en na bewering enige een verbied om haar motor te volg. <\/p>\n<p>Gegewe haar geskiedenis van aanhoudende, volgehoue, oorkoepelende, deurlopende en meedo\u00ebnlose oneerlikheid oor feitlik elke aspek van haar persoonlike en openbare lewe, is dit regtig so ongeloofwaardig dat sy oor haar gesondheid ook sal lieg? <\/p>\n<p>Al wat geloofwaardig sal wees, is &#8216;n onafhanklike mediese opinie oor Clinton se toestand. Deursigtigheid is nou dringend nodig en Clinton skuld die Amerikaanse kieser &#8216;n antwoord.<\/p>\n<p>Hillary se gesondheidstoestand is &#8216;n probleem, maar haar span steek iets weg. Vrydag, tydens &#8216;n opvolgevaluering rakende haar langdurige hoes, is sy glo gediagnoseer met &#8220;allergi\u00eb&#8221; en &#8220;longontsteking&#8221;, volgens haar dokter Lisa Bardack. <\/p>\n<p>Die medikus het in &#8216;n verklaring ges\u00ea Clinton is op antibiotika, sy moet rus en haar skedule is aangepas.<\/p>\n<p>Maar longontstekening het Clinton nie verhoed om roekeloos &#8216;n kind op straat te omhels in New York Sondag nie, ten spyte van die feit dat die siekte aansteeklik is. Sy is glo twee dae tevore gediagnoseer met longonstekening en het dus geweet sy kon die dogtertjie aansteek.<\/p>\n<p>Clinton het met di\u00e9 geleentheid aan die media vertel sy voel &#8220;wonderlik, net wonderlik&#8221;.<\/p>\n<p>Andrea Mitchell het vroe\u00ebr aan CNN ges\u00ea dat Hillary is &#8220;blakend gesond&#8221;, en enige kommer is deel van &#8216;n &#8220;Donald Trump-samesweringsteorie&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl dit beslis waar is dat gesonde mense soms flou word, sal dit ook dom wees om bloot te aanvaar dat &#8216;n persoon wat flou word op &#8216;n matige warm dag, blakend gesond is. Dit sal nog dommer wees as juis daardie persoon wat voorheen flou geword het &#8211; aan harsingskudding en &#8216;n bloedklont &#8211; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40648\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Skokkende beelde van Clinton wat ineenstort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40649,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12240,23180,5829,23181],"class_list":["post-40648","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-demokrate","tag-flou","tag-hillary-clinton","tag-longontsteking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40648","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40648"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40648\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40649"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40648"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40648"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40648"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}