{"id":40628,"date":"2016-09-09T09:10:35","date_gmt":"2016-09-09T07:10:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40628"},"modified":"2016-09-09T09:27:27","modified_gmt":"2016-09-09T07:27:27","slug":"ukzn-eis-dat-wit-visekanselier-bedank","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40628","title":{"rendered":"UKZN eis dat wit visekanselier bedank"},"content":{"rendered":"<p>Swart studenteleiers by die Universiteit van KwaZulu-Natal eis dat die visekanselier, dr Albert van Jaarsveld (foto) en die res van die senior bestuur bedank. <\/p>\n<p>Die studenteraad se sekretaris-generaal, Sifiso Memela, s\u00ea die uitvoerende bestuur is &#8220;wanfunksioneel&#8221; met ooreenkomste met studente wat nie in werking gestel word nie. <\/p>\n<p>Die jongste anti-wit krete kom nadat swartes die regsbiblioteek op die universiteit se Howard-kampus afgebrand het.<\/p>\n<p>Die regsbiblioteek was 85 jaar oud en kosbare boeke is vernietig.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"en\" dir=\"ltr\">Law library burnt by <a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/UKZN?src=hash\">#UKZN<\/a> students yesterday. Law books expensive to replace. What kind of a mind does this? ? <a href=\"https:\/\/t.co\/8OoFUDuWbO\">pic.twitter.com\/8OoFUDuWbO<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Sure Kamhunga (@SureKamhunga) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/SureKamhunga\/status\/773374159434948609\">September 7, 2016<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Hulle s\u00ea egter hulle is nie bereid om kompromie\u00eb aan te gaan oor hulle eis vir verteenwoordiging op die uitvoerende bestuur van die instelling nie. <\/p>\n<p>Hulle eis ook dat klasgelde onmiddellik afgeskaf word sodat hulle gratis onderwys kan geniet.<\/p>\n<p>Volgens Memela en ander swart leiers het die studente nou reeds geruime tyd probeer om al die beskikbare kanale te volg om die probleme by die instelling op te los. <\/p>\n<p>Die studenteleiers het intussen ook ges\u00ea hulle is bereid om vreedsaam na hulle klasse terug te keer wanneer die vierde semester op die 20 ste van die maand begin. <\/p>\n<p>Klasgeldverhogings en fooie bly steeds &#8216;n netelige kwessie waar die privaatsektor die universiteite sal moet bystaan indien hulle steeds wil inkoop by die heersende ideologie van swart uitnemendheid.<\/p>\n<p>Vir die befondsing van universiteite is die regering tans die enigste bron van finansi\u00eble steun. <\/p>\n<p>Swart sowel as wit studente sukkel om te betaal, en hoewel die privaatsektor kan help, is hulle traag om swart studente te ondersteun, en flink om wittes af te takel.<\/p>\n<p>Daar steek ook geen waarheid in berigte &#8216;n student verkrag tydens die oproer nie, het die Universiteit van KwaZulu-Natal intussen in &#8216;n amptelike verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is heeltemal onwaar, ons weet dit vir &#8216;n feit,&#8221; het UKZN se woordvoerder, Lesiba Seshoka aan eNCA ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Daar was &#8216;n berig van seksuele aanranding wat nie op die kampus plaasgevind het nie. Die persoon beweer dit is een van ons studente wat betrokke was, en as sodanig is ons &#8216;n belanghebbende party.&#8221;<\/p>\n<p>Die EFF het die skuld vir die huidige krisis by die land se universiteite op die regering gepak. <\/p>\n<p>&#8216;n EFF-parlementslid, Leigh-Ann Mathys, s\u00ea &#8216;n regering wat omgee vir sy jeug sal hulle help om toegang te kry tot gratis, ho\u00eb kwaliteit onderrig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swart studenteleiers by die Universiteit van KwaZulu-Natal eis dat die visekanselier, dr Albert van Jaarsveld (foto) en die res van die senior bestuur bedank. Die studenteraad se sekretaris-generaal, Sifiso Memela, s\u00ea die uitvoerende bestuur is &#8220;wanfunksioneel&#8221; met ooreenkomste met studente wat nie in werking gestel word nie. Die jongste anti-wit krete kom nadat swartes die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40628\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;UKZN eis dat wit visekanselier bedank&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40629,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21530,21577,23148,19288,23172,4489],"class_list":["post-40628","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-fooie","tag-gratis-onderwys","tag-howard-kampus","tag-klasgelde","tag-regsbiblioteek","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40628","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40628"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40628\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40629"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40628"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40628"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40628"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}