{"id":40592,"date":"2016-09-08T07:10:28","date_gmt":"2016-09-08T05:10:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40592"},"modified":"2016-09-08T07:12:29","modified_gmt":"2016-09-08T05:12:29","slug":"iran-verbied-by-hajj-in-saoedi-arabie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40592","title":{"rendered":"Iran verbied by hajj in Saoedi-Arabi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Arabiese Golfstate het Iran daarvan beskuldig dat hulle probeer om die hajj te &#8220;verpolitiseer&#8221;, nadat die land se opperleier die Saoedi-owerhede oor die bestuur van die jaarlikse pelgrimstog gekritiseer het.<\/p>\n<p>Ten minste 2426 mense, insluitend 464 Irani\u00ebrs, is dood in die stormloop by verlede jaar se pelgrimstog in Saoedi-Arabi\u00eb (foto). Volgens Saoedi-owerhede, is net 769 dood.<\/p>\n<p>Die Ayatollah Ali Khameini het die Saoedi\u00ebrs van moord beskuldig: &#8220;Die hartelose en moorddadige Saoedi\u00ebrs het die beseerdes saam met die dooies in houers opgesluit.<\/p>\n<p>&#8220;In plaas daarvan om aan hulle mediese behandeling te gee, hulle te help of ten minste hul dors te les, is die oorlewendes almal vermoor.&#8221;<\/p>\n<p>Die hoof van die sesnasie Golf Samewerkingsraad s\u00ea die Ajatolla se opmerkings waarin hy Rijad van die moord op Iranse pelgrims by verlede jaar se hajj beskuldig, is \u201convanpas en aanstootlik.\u201d<\/p>\n<p>Abdoellatif al-Zajani s\u00ea die opmerkings is \u2019n \u201cduidelike aanhitsing en \u2019n desperate poging om die hajj te verpolitiseer\u201d.<\/p>\n<p>Vanjaar is die eerste keer in byna drie dekades dat Irani\u00ebrs nie deel van die jaarlikse pelgrimstog na Moslem heilige plekke in Saoedi-Arabi\u00eb sal wees nie, nadat gesprekke oor logistiek en veiligheid in Mei \u2019n dooie punt bereik het.<\/p>\n<p>Die woordewisseling tussen die twee lande wat nie diplomatieke \u00adbetrekkinge het nie, kom op die vooraand van die pelgrimstog wat Saterdag begin. <\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb het Iran daarvan beskuldig dat hulle nie ware Moslems is nie, maar Zoroastrane, &#8216;n antieke pre-Islamitiese geloof. Sjeikh Abdul-Aziz Al-as-Sheikh het Woensdag ges\u00ea: &#8220;Ons moet verstaan dat hulle nie Moslems is nie.&#8221;<\/p>\n<p>Saoedi-Arabi\u00eb se bevolking is byna 90 persent Soenni en is lank reeds in stryd met die 95 persent Sjia Iran &#8211; twee denominasies wat sedert die 7de eeu in konflik verkeer, maar meer onlangs word Saoedi-Arabi\u00eb daarvan beskuldig dat hulle Islamitiese fanatisme en terreur aanmoedig met ondersteuning aan ISIS.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Arabiese Golfstate het Iran daarvan beskuldig dat hulle probeer om die hajj te &#8220;verpolitiseer&#8221;, nadat die land se opperleier die Saoedi-owerhede oor die bestuur van die jaarlikse pelgrimstog gekritiseer het. Ten minste 2426 mense, insluitend 464 Irani\u00ebrs, is dood in die stormloop by verlede jaar se pelgrimstog in Saoedi-Arabi\u00eb (foto). Volgens Saoedi-owerhede, is net 769 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40592\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Iran verbied by hajj in Saoedi-Arabi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40593,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21391,4970,17039,5361,5358,23159,10713],"class_list":["post-40592","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hajj","tag-iran","tag-isis","tag-islam","tag-moslems","tag-pelgrimstog","tag-saoedi-arabie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40592","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40592"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40592\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40593"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40592"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40592"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40592"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}