{"id":40583,"date":"2016-09-07T07:28:49","date_gmt":"2016-09-07T05:28:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40583"},"modified":"2016-09-07T10:33:52","modified_gmt":"2016-09-07T08:33:52","slug":"noord-korea-treiter-japan-met-missieltoetse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40583","title":{"rendered":"Noord-Korea treiter Japan met missieltoetse"},"content":{"rendered":"<p>Noord-Korea het tydens die afsluiting van die G20-beraad in China, drie middelafstand-missiele afgevuur, wat ongeveer 1 000 kilometer getrek en naby Japan geland het. <\/p>\n<p>Dit word beskou as \u2019n magsvertoon wat met die ekonomiese spitsberaad saamval.<\/p>\n<p>Noord-Korea het die afgelope tyd \u2019n reeks missieltoetse uitgevoer, wat op die ou einde daarop gemik is om langafstand-kernmissiele te ontwikkel wat in staat is om Amerika te bereik.<\/p>\n<p>Sulke toetse is redelik algemeen, veral met die internasionale aandag op Noordoos-Asi\u00eb waar die G20-spitsberaad plaasvind. <\/p>\n<p>China is Noord-Korea se enigste belangrike bondgenoot, maar betrekkinge tussen die buurlande is gespanne midde \u2019n reeks Noord-Koreaanse kern- en missieltoetse, wat deur baie as uitlokking beskou word.<\/p>\n<p>Suid-Korea se gesamentlike stafhoofde s\u00ea die drie ballistiese missiele, waarskynlik almal Rodongs, is uit die dorp Hwangju in Noord-Korea afgevuur, voordat dit in die see geval het.<\/p>\n<p>Hulle het die lanserings as \u201cgewapende protes\u201d bestempel wat daarop gemik is om Noord-Korea se milit\u00eare vermo\u00eb tydens die byeenkoms van die G-20 te demonstreer, dae voor die Noord-Koreaanse regering se 68ste herdenking.<\/p>\n<p>Die drie missiele wat gister afgevuur is, het geval binne Japan se eksklusiewe ekonomiese sone, die 200 seemyl aflandige gebied waar &#8216;n land soewereine regte vir ontginning en benutting van hulpbronne het, het die ministerie van verdediging in Tokio ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Japanse kabinetsekretaris, Yoshihide Suga, het die lanserings as \u201c\u2019n ernstige bedreiging\u201d vir Japan se veiligheid bestempel en ges\u00ea Tokio het via Japan se ambassade in Beijing by Noord-Korea beswaar gemaak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Noord-Korea het tydens die afsluiting van die G20-beraad in China, drie middelafstand-missiele afgevuur, wat ongeveer 1 000 kilometer getrek en naby Japan geland het. Dit word beskou as \u2019n magsvertoon wat met die ekonomiese spitsberaad saamval. Noord-Korea het die afgelope tyd \u2019n reeks missieltoetse uitgevoer, wat op die ou einde daarop gemik is om langafstand-kernmissiele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40583\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Noord-Korea treiter Japan met missieltoetse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40584,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12308,23154,22497,8690],"class_list":["post-40583","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-g20","tag-japa","tag-missieltoets","tag-noord-korea"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40583","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40583"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40583\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40584"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40583"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40583"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40583"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}