{"id":40559,"date":"2016-09-06T18:48:51","date_gmt":"2016-09-06T16:48:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40559"},"modified":"2016-09-06T18:50:51","modified_gmt":"2016-09-06T16:50:51","slug":"onluspolisie-en-natalse-studente-bots","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40559","title":{"rendered":"Onluspolisie en Natalse studente bots"},"content":{"rendered":"<p>Traangasdampe hang steeds in die lug op die Howard-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal nadat onluspolisie se Dinsdagmiddag gebots het met betogers.<\/p>\n<p>Polisie het traangas en rubberkoe\u00ebls afgevuur op studente wat gevlug na veiligheid. Betogers het &#8216;n spoor van verwoesting op die kampus gelaat.<\/p>\n<p>Een vrou is geskiet in die linkerknie en gerugte het daarna die ronde gedoen dat die polisie skerppuntammunisie gebruik. Maar die polisie op die toneel, het ontken dat hulle op studente geskiet het.<\/p>\n<p>Studente is uit die Pius Langa-koshuis uitgeboender en daar is op hulle geskiet nadat hulle uit die koshuisvensters gehang het en die polisie getart het om hulle te kom kry.<\/p>\n<p>Studente pleeg glo onluste oor &#8216;n voorgestelde 8% verhoging in fooie.<\/p>\n<p>Die studenteleierskap was nie op die kampus nie. Hulle het glo borgtog gaan betaal vir 13 studente wat Maandag in hegtenis geneem is in verband met vorige oproer op die kampus.<\/p>\n<p>Die senaatgebou en ses voertuie buite die Westville-kampus is aan die brand gesteek omstreeks middernag. <\/p>\n<p>&#8216;n Universiteitwoordvoerder, Lesiba Seshoka het ges\u00ea studente is in hegtenis geneem n\u00e1 die brand.<\/p>\n<p>&#8220;Die skade loop in &#8216;n hele paar miljoen rand.&#8221;<\/p>\n<p>Studente-oproer het gewelddadig geraak by die Howard-kampus asook Pietermaritzburg-kampus met klipgooiery, saakbeskadiging en versperring van paaie.<\/p>\n<p>Die brandstigting en onrus kom presies &#8216;n jaar nadat oproer in September verlede jaar uitgebreek het, wat &#8216;n geraamde R80 miljoen se skade veroorsaak het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Traangasdampe hang steeds in die lug op die Howard-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal nadat onluspolisie se Dinsdagmiddag gebots het met betogers. Polisie het traangas en rubberkoe\u00ebls afgevuur op studente wat gevlug na veiligheid. Betogers het &#8216;n spoor van verwoesting op die kampus gelaat. Een vrou is geskiet in die linkerknie en gerugte het daarna &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40559\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Onluspolisie en Natalse studente bots&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40560,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21530,1665,23148,5489,5488,20364,23103,18826],"class_list":["post-40559","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-fooie","tag-geweld","tag-howard-kampus","tag-onluste","tag-oproer","tag-traangas","tag-ukzn","tag-westville"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40559","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40559"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40559\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40560"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40559"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40559"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40559"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}