{"id":40548,"date":"2016-09-06T10:32:18","date_gmt":"2016-09-06T08:32:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40548"},"modified":"2016-09-06T10:32:18","modified_gmt":"2016-09-06T08:32:18","slug":"noord-kaap-moet-rassisme-beveg-maar-raadslede-skuld-meeste-dienstegeld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40548","title":{"rendered":"Noord-Kaap moet &#8216;rassisme&#8217; beveg maar raadslede skuld meeste dienstegeld"},"content":{"rendered":"<p>Raadslede en tradisionele leiers in die Noord-Kaap \u2013 wat juis verantwoordelik is om verbruikers te oortuig om hul munisipale rekeninge te betaal \u2013 skuld self duisende rande in dienstegeld.<\/p>\n<p>Maar volgens die Instituut vir Versoening en Sosiale Geregtigheid, is &#8220;rassisme&#8221; eerder die probleem.<\/p>\n<p>Samewerkende Regering en Tradisionele Sake Minister, Des van Rooyen, s\u00ea altesaam 53 raadslede van 13 sukkelende munisipaliteite in die provinsie skuld al vir langer as drie maande meer as R595 000. <\/p>\n<p>Dit is veel meer as munisipaliteite in Gauteng. Al die munisipaliteite in di\u00e9 provinsie het hul skuldprofiele by die nasionale departement verklaar, en 35 individue skuld munisipaliteite meer as R168 000. <\/p>\n<p>Van Rooyen s\u00ea ingevolge die gedragskode vir raadslede mag hulle nie uitstaande skuld van ouer as drie maande h\u00ea nie. <\/p>\n<p>Munisipaliteite is verantwoordelik vir afbetalingsooreenkomste met raadslede wat nie n\u00e1 die 2016 Munisipale Verkiesing teruggekeer het nie. <\/p>\n<p>Intussen het JC van der Merwe (foto) van die Instituut vir Versoening en Sosiale Geregtigheid verklaar dat &#8220;die  waardigheid, gelykheid en vryheid&#8221; Noord-Kaap aandag moet kry. <\/p>\n<p>Klaarblyklik is Van der Merwe nie so besorg oor wanbetaling en korrupsie in die provinsie nie.<\/p>\n<p>Die Noord-Kaap is die vyfde provinsie waarin die Ahmed Kathrada en Nelson Mandela-stigting sy A<em>nti-Racism Network South-Africa<\/em> loods. ARNSA se bekendstelling is in Kimberley gehou.<\/p>\n<p>Die doel van die netwerk is om &#8220;rassisme&#8221; aan te pak en swart Suid-Afrikaners aan te moedig om &#8220;rassediskriminasie&#8221; te beveg.<\/p>\n<p>Van der Merwe s\u00ea die <em>Anti-Racism Network<\/em> sal in die Noordwes van stapel gestuur word teen die einde van hierdie maand. Di\u00e9 provinsie kry ook kritiek vir grootskaalse korrupsie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Raadslede en tradisionele leiers in die Noord-Kaap \u2013 wat juis verantwoordelik is om verbruikers te oortuig om hul munisipale rekeninge te betaal \u2013 skuld self duisende rande in dienstegeld. Maar volgens die Instituut vir Versoening en Sosiale Geregtigheid, is &#8220;rassisme&#8221; eerder die probleem. Samewerkende Regering en Tradisionele Sake Minister, Des van Rooyen, s\u00ea altesaam 53 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40548\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Noord-Kaap moet &#8216;rassisme&#8217; beveg maar raadslede skuld meeste dienstegeld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40549,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13072,23145,23144,22751,7734,23143,7331],"class_list":["post-40548","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gelykheid","tag-instituut-vir-versoening-en-sosiale-geregtigheid","tag-munisipale-wanbetalers","tag-raadslede","tag-skuld","tag-sosiale-geregtigheid","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40548","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40548"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40548\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40549"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40548"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40548"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40548"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}