{"id":40537,"date":"2016-09-06T09:20:48","date_gmt":"2016-09-06T07:20:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40537"},"modified":"2016-09-06T09:20:48","modified_gmt":"2016-09-06T07:20:48","slug":"joodse-anc-lid-turok-pleit-vir-opstand-teen-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40537","title":{"rendered":"Joodse ANC-lid Turok pleit vir opstand teen Zuma"},"content":{"rendered":"<p>Die Joodse anti-apartheidsaktivis en ANC-lid, Ben Turok, s\u00ea &#8216;n landwye optrede deur ANC-lede wat openlik vra vir &#8216;n nuwe leier is nou nodig.<\/p>\n<p>&#8216;n Mislukte poging om president Jacob Zuma te kry om te bedank, is Maandag opnuut van stapel gestuur deur &#8216;n faksie in Gauteng by name &#8220;Occupy Luthuli House&#8221;. George Soros is klaarblyklik betrokke by die befondsing daarvan. <\/p>\n<p>Maar die groepie lawaaimakers is uitgehou deur MK-veterane in kakie-klere wat gewapen was met stokke. Die optoggangers kon nie naby Luthulihuis kom nie.<\/p>\n<p>Hulle moes hulle memorandum van griewe aan &#8216;n verteenwoordiger by Beyers Naud\u00e9-plein oorhandig.<\/p>\n<p>Die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, het Maandag die memorandum ontvang van die &#8220;Beset Luthulihuis&#8221; groepie wat eis dat Zuma en die hele Nasionale Uitvoerende Komitee bedank. <\/p>\n<p>Turok het sy diep ontevredenheid uitgespreek oor die rol van die MK-veteranevereniging in die situasie gespeel het om die optog te fnuik. <\/p>\n<p>Die veterane asook ander ANC-lede het Maandag opgeruk om Luthulihuis te verdedig teen die aanslag op Zuma wat volgens Turok &#8220;partydige&#8221; optrede was om die president te beskerm. <\/p>\n<p>Turok het die veterane daarvan beskuldig dat hulle bevooroordeeld is teenoor diegene wat die ANC kritiseer. Hy s\u00ea hy steun die groepie se griewe maar hulle moet nie &#8220;wetteloos&#8221; optree nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Optog-organiseerder vir die faksie, Bonolo Ramokhele, het ges\u00ea busse van Limpopo en Mpumalanga moes omdraai weens dreigemente van geweld.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die organiseerders het oor die naweek verslae ontvang dat daar dreigemente van ernstige geweld is en net daar en dan besluit dat dit onveilig vir lede sal wees. <\/p>\n<p>&#8220;Jy kan nie jou soldate uitstuur om te veg wetend dat hulle maklike teikens gaan wees nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Joodse anti-apartheidsaktivis en ANC-lid, Ben Turok, s\u00ea &#8216;n landwye optrede deur ANC-lede wat openlik vra vir &#8216;n nuwe leier is nou nodig. &#8216;n Mislukte poging om president Jacob Zuma te kry om te bedank, is Maandag opnuut van stapel gestuur deur &#8216;n faksie in Gauteng by name &#8220;Occupy Luthuli House&#8221;. George Soros is klaarblyklik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40538,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11296,10660,6723,23139,15519],"class_list":["post-40537","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-ben-turok","tag-george-soros","tag-jacob-zuma","tag-joodse-anc-lid","tag-luthulihuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40537","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40537"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40537\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40538"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40537"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40537"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40537"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}