{"id":40501,"date":"2016-09-05T09:07:04","date_gmt":"2016-09-05T07:07:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40501"},"modified":"2016-09-05T09:07:04","modified_gmt":"2016-09-05T07:07:04","slug":"gewone-naweek-eis-agt-op-sa-se-paaie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40501","title":{"rendered":"Gewone naweek eis agt op SA se paaie"},"content":{"rendered":"<p>Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het opnuut \u2018n ernstige versoek aan motoriste gerig om padre\u00ebls na te kom en veilig te bestuur.<\/p>\n<p>Dit kom nadat agt mense die naweek op die land se paaie dood is. Twee mans is Saterdagmiddag op die R57 in Sasolburg in die Vrystaat dood toe die bakkie waarin hulle gery het, in \u2018n brug vasgery het. Die mans is uit die motor geslinger en is op die toneel dood verklaar. <\/p>\n<p>Woordvoerder Simon Zwane s\u00ea drie mense is op die R617 naby die Underberg in KwaZulu-Natal dood toe hul motor Saterdag in \u2018n botsing reg van voor met \u2018n bus betrokke was. Hy s\u00ea 60 mense het beserings opgedoen. Daarmee saam is drie mense dood en sewe ander beseer toe \u2018n bestuurder van \u2018n bakkie in die baan vir aankomende verkeer gery het. Di\u00e9 bakkie het met \u2018n motor reg van voor gebots. Twee ander motors kon nie die ongeluk vermy nie.<\/p>\n<p>T\u00e9 veel onskuldige mense sterf op Suid-Afrika se paaie weens nalatige bestuurders. Hy s\u00ea nalatige bestuurders gaan vasgevat word en daar sal streng teen hulle opgetree word.<\/p>\n<p>Intussen is &#8216;n 19-jarige man in &#8216;n kritieke toestand nadat hy vermoedelik beheer oor sy motor sowat 90km vanaf Kimberley op die Koffiefonteinpad verloor het. Zwane s\u00ea motorbotsings neem toe op paaie omdat mense onverskillig bestuur en nie die padre\u00ebls nakom nie. Hy s\u00ea spoed is ook \u2018n probleem en mense vermy paaie waar owerhede diens doen en volg ander roetes waar hulle onverskillig kan bestuur.<\/p>\n<p>Bron: OFM<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Padverkeersbestuurskorporasie (RTMC) het opnuut \u2018n ernstige versoek aan motoriste gerig om padre\u00ebls na te kom en veilig te bestuur. Dit kom nadat agt mense die naweek op die land se paaie dood is. Twee mans is Saterdagmiddag op die R57 in Sasolburg in die Vrystaat dood toe die bakkie waarin hulle gery het, in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40501\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gewone naweek eis agt op SA se paaie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40502,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[23134,11158,16904,23135],"class_list":["post-40501","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-kop-aan-kop-botsings","tag-motorongelukke","tag-padsterftes","tag-speod"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40501","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40501"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40501\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40502"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40501"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40501"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40501"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}