{"id":40484,"date":"2016-09-02T15:11:45","date_gmt":"2016-09-02T13:11:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40484"},"modified":"2016-09-02T18:53:51","modified_gmt":"2016-09-02T16:53:51","slug":"suid-afrika-die-land-van-moord-en-doodslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40484","title":{"rendered":"Suid-Afrika, die land van moord en doodslag"},"content":{"rendered":"<p>Moorde in Suid-Afrika het die afgelope finansi\u00eble jaar met bykans vyf persent toegeneem. <\/p>\n<p>Die minister van Polisie, Nathi Nhleko s\u00ea daar is &#8216;n geringe afname in ander misdaad, maar moes erken dat geweldsmisdaad nie afgeneem het nie. Hy s\u00ea dit is &#8216;n aanklag teen die innerlike krag van die gemeenskap.<\/p>\n<p>Die misdaadsyfers vir die tydperk tussen 1 April verlede jaar en die einde van Maart vanjaar is Vrydag in die parlement bekendgemaak. <\/p>\n<p>Volgens die statistiek het poging tot moord met sowat drie en &#8216;n half persent toegeneem, terwyl aanranding met die doel om ernstig te beseer &#8216;n effense toename getoon het. <\/p>\n<p>Generaal-majoor Norman Sekhukune s\u00ea dit is duidelik dat kontakmisdaad die grootste uitdaging vir die polisie is. <\/p>\n<p>Die publiek het die afgelope boekjaar een komma sewe miljoen aanklagte by die polisie gel\u00ea.<\/p>\n<p>Misdade soos moord, poging tot moord en roof het effens in drie van die nege provinsies afgeneem, maar nie in die ander ses nie.<\/p>\n<p>In Gauteng, Limpopo, Mpumalnga, Noordwes, die Noord-Kaap en die Wes-Kaap het geweld toegeneem. <\/p>\n<p>Sekhukune het daarop gewys dat alkoholmisbruik by die meeste misdade betrokke is. <\/p>\n<p>Sekhukhune s\u00ea voorts betogings is besig om toenemend gewelddadig te raak. &#8216;n Yslike 3542 betogings is die afgelope jaar aangemeld. <\/p>\n<p>Vreedsame betogings het met byna 56% verminder, terwyl onluste tydens betogings met meer as 10% vermeerder het.<\/p>\n<p>In Pongola het die minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula ges\u00ea die weermag se grensbeheervermo\u00eb is onder druk weens begrotingstekorte. <\/p>\n<p>Sy het op besoek in die noorde van KwaZulu-Natal ges\u00ea daar is tans vyftien milit\u00eare eenhede wat die grense beheer teenoor 22 eenhede wat verkieslik is. <\/p>\n<p>Minstens agtien staatsvoertuie is vanjaar slegs in die noorde van KwaZulu-Natal gekaap en vermoedelik in buurlande verkoop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Moorde in Suid-Afrika het die afgelope finansi\u00eble jaar met bykans vyf persent toegeneem. Die minister van Polisie, Nathi Nhleko s\u00ea daar is &#8216;n geringe afname in ander misdaad, maar moes erken dat geweldsmisdaad nie afgeneem het nie. Hy s\u00ea dit is &#8216;n aanklag teen die innerlike krag van die gemeenskap. Die misdaadsyfers vir die tydperk &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40484\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suid-Afrika, die land van moord en doodslag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40488,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19879,23124,1665,218,5170,5489],"class_list":["post-40484","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-alkohol","tag-doodslag","tag-geweld","tag-misdaad","tag-moord","tag-onluste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40484","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40484"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40484\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40488"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40484"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40484"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40484"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}