{"id":40463,"date":"2016-09-01T08:41:17","date_gmt":"2016-09-01T06:41:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40463"},"modified":"2016-09-01T08:41:17","modified_gmt":"2016-09-01T06:41:17","slug":"bob-ontplooi-onlus-polisie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40463","title":{"rendered":"Bob ontplooi onlus-polisie"},"content":{"rendered":"<p>Organiseerders van onlangse betogings in Zimbabwe het Woensdag aangekondig dat alle ondernemings gesluit sal wees, maar winkels en kantore was wel oop.<\/p>\n<p>Vragmotors met onlustepolisie gelaai was aan diens en die verkeer was vir die tweede agtereenvolgende dag lig in Bulawayo, waar anti-regeringsbetogings vir later die dag beplan is.<\/p>\n<p>\u201cMin mense het hul ware op die sypaadjies verkoop en min sake is gedoen,\u201d het Zivanai Muzorodzi, \u2019n aktivis in die suidoostelike dorp Masvingo ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cEk dink daar is vrees onder die mense en hulle voel veiliger om die situasie van \u2019n afstand dop te hou.\u201d<\/p>\n<p>Saterdag het Mugabe onderneem om \u2019n einde aan die betogings te maak wat die afgelope maande aan die orde van die dag was terwyl Zimbabwe se ekonomiese krisis vererger het en die regering gesukkel het om staatsamp\u00adtenare en die weermag se salarisse te betaal.<\/p>\n<p>Verlede week het die polisie minstens 70 mense in hegtenis geneem, insluitende Promise Mkwananzi, die leier van die Tajamuka-protesveldtog, toe straatbetogings in Harare gehou is om hervormings voor die 2018-\u00adverkiesings te eis.<\/p>\n<p>Mugabe (92), wat sedert 1980 aan bewind is, het reeds aangedui dat hy weer as presidentskandidaat sal staan.<\/p>\n<p>Hy het voorheen enige dislojaliteit teenoor sy outorit\u00eare bewind onderdruk. Bespiegelinge oor wie hom sal opvolg, midde toenemende tekens van swak gesondheid, is aan die orde van die dag.<\/p>\n<p>Mkwananzi is Maandag borgtog geweier. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Organiseerders van onlangse betogings in Zimbabwe het Woensdag aangekondig dat alle ondernemings gesluit sal wees, maar winkels en kantore was wel oop. Vragmotors met onlustepolisie gelaai was aan diens en die verkeer was vir die tweede agtereenvolgende dag lig in Bulawayo, waar anti-regeringsbetogings vir later die dag beplan is. \u201cMin mense het hul ware op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40463\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bob ontplooi onlus-polisie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40464,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5489,6034,2251],"class_list":["post-40463","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-onluste","tag-robert-mugabe","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40463","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40463"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40463\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40464"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40463"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40463"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40463"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}