{"id":4040,"date":"2009-01-26T02:43:34","date_gmt":"2009-01-26T02:43:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4040"},"modified":"2009-01-26T02:43:34","modified_gmt":"2009-01-26T02:43:34","slug":"zimbabwe-se-skoolstelsel-stort-in-duie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4040","title":{"rendered":"Zimbabwe se skoolstelsel stort in duie"},"content":{"rendered":"<div id=\":w0\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/zimbabweskool_240.jpg\" width=\"240\" height=\"180\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">&#8216;n Skool in Zimbabwe<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Miljoene Zimbabwiese kinders kan skoolonderrig onts&ecirc; word wanneer die skole Dinsdag weer heropen, omdat duisende onderwysers dalk nie weer sal terugkeer werk toe nie, het die Britse welsynsorganisasie Save the Children gewaarsku. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Minder as 10 jaar terug het Zimbabwe die beste onderwysstelsel suid van die Sahara gehad, met byna elke kind wat skool toe gegaan het. Nou is die meeste kinders nie in &#39;n skool nie en die onderwysstelsel is aan flarde,&quot; het Sarah Pounds, die organisasie se direkteur vir di&eacute; land, ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die begin van Zimbabwe se nuwe skooljaar is met twee weke uitgestel omdat verlede jaar se vraestelle nie gemerk is nie, nadat onderwysers betaling in &#39;n buitelandse geldeenheid ge&euml;is het om dit te doen. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Zimbabwe se ekonomie het in duie gestort as gevolg van die w&ecirc;reld se hoogste inflasie, wat laas geskat was op 231 miljoen persent in Julie, maar wat nou op &#39;n veel ho&euml;r syfer beraam word. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Hierdie week het onderwysersvakbone belowe om aan te hou staak totdat president Mugabe se regering gaan begin om hulle in buitelandse geld te betaal, en ook die kinders se ouers aangemoedig om hulle kinders se skoolgeld te betaal. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">In &#39;n verklaring wat Maandag vrygestel is oor Zimbabwe se 4,5 miljoen kinders van skoolgaande ouderdom, het Save the Children ges&ecirc; dat skoolbywoning gedaal het tot omtrent 20% teenoor die amper 85% teen die einde van 2007. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Sowat 30 000 onderwysers het reeds die onderwysstelsel verlaat, terwyl die oorblywende 70 000 se moreel aan skerwe l&ecirc;, het die welsynsorganisasie ges&ecirc;.&nbsp; <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Onderhoude met 300 onderwysers, ouers en leerlinge het onderwysers se salaris, honger en gebrek aan skryfbehoeftes as die grootste probleme bestempel. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Baie onderwysers is gewing om hulle dag te deur te bring om genoeg geld te bekom om te oorleef, pleks daarvan dat hulle skool toe gaan omdat &#39;n maand se salaris net &#39;n paar brode kan koop, het die Londense organisasie ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die land se kosvoorraad beteken ook dat duisende kinders verplig is om te werk of te bedel in plaas daarvan dat hulle skool toe gaan, waar &#39;n cholera-epidemie wat reeds 2 800 mense dood gelaat het &#39;n risiko skep as gevolg van swak sanitasie. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;&#39;n Geslag loop die risiko om sonder opvoeding in Zimbabwe groot te word, en dit gaan katastrofiese gevolge h&ecirc; vir die land se herstel,&quot; het Pounds ges&ecirc;. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Onderwysers het begin staak vir die groter deel van 2008 en het salarisse gevra wat ooreenstem met die immer stygende inflasie. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Zimbabwe het nie &#39;n behoorlike regering gehad sedert die verkiesings waaroor &#39;n dispuut verlede Maart ontstaan het nie. Daarbenewens het cholera veroorsaak dat die helfte van die land se bevolking van voedselhulp afhanklik is. <\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/the-best-instagram-ads\">best way to promote instagram<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/2day.kh.ua\/4-dostijeniya-leta-v-kharkove\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Skool in Zimbabwe Miljoene Zimbabwiese kinders kan skoolonderrig onts&ecirc; word wanneer die skole Dinsdag weer heropen, omdat duisende onderwysers dalk nie weer sal terugkeer werk toe nie, het die Britse welsynsorganisasie Save the Children gewaarsku. &quot;Minder as 10 jaar terug het Zimbabwe die beste onderwysstelsel suid van die Sahara gehad, met byna elke kind &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4040\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zimbabwe se skoolstelsel stort in duie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,3904],"class_list":["post-4040","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-zimbabwe-se-skoolstelsel-stort-in-duie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4040","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4040"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4040\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4040"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4040"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4040"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}