{"id":40378,"date":"2016-08-30T09:46:26","date_gmt":"2016-08-30T07:46:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40378"},"modified":"2016-08-30T09:46:26","modified_gmt":"2016-08-30T07:46:26","slug":"brief-nou-verstaan-ek-strukturele-rassisme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40378","title":{"rendered":"Brief: Nou verstaan ek &#8216;strukturele rassisme&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Dit was nog altyd vir my moeilik om vatplek te kry aan die konsep bekend as strukturele rassisme. Aanvanklik het ek gemeen dit gaan daaroor om jou vreemd en ontuis te voel. Ons almal gaan egter deur ervarings wat ons vreemd en na \u2018n buitestander laat voel: Jou eerste skooldag. Jou eerste dag in die ho\u00ebrskool. Die slag as jy universiteit toe gaan. By \u2018n nuwe werk. Mettertyd raak die meeste blankes egter gewoond aan hulle nuwe omstandighede, en ek het nog nooit gesien dat die linkse media beserk geraak het oor die lot van nuwe blanke graadeentjies nie.<\/p>\n<p>Google was eweneens nie van veel hulp nie. Selfs die Wikipedia-artikel oor di\u00e9 saak is maar vaag, en erken in soveel woorde dat dit minder waarneembaar is as openlike rassisme. Ek moes my dus maar tot nuusberigte wend.<\/p>\n<p>\u2018n Vrees vir standbeelde van dooie wit ouens is blykbaar nader aan die Ware Jakob. Die vrees vir standbeelde en skilderye wat glo \u2018n toonbeeld van strukturele rassisme is, loop dikwels uit op die brand van skilderye en lesinglokale. So ook is die betaal van klasgelde of die terugbetaling van studielenings kwansuis erge voorbeelde van strukturele rassisme. Weer eens loop dit maklik uit op die brand van buitebande of geboue. Hier het ons dus \u2018n leidraad in ons soektog: As \u2018n trein, skool, skildery of lesinglokaal afgebrand word, is dit \u2018n duidelike simptoom daarvan dat die arme, onskuldige brandstigters en geweldenaars ly onder strukturele rassisme. Prasa en Spoornet is terloops skynbaar van die ergste sondebokke wanneer dit kom by die toepassing van strukturele rassisme, te oordeel aan hoeveel treine afgebrand word, met busmaatskappye nie ver agter Prasa nie.<\/p>\n<p>Nog \u2018n kenmerk van strukturele rassisme is dat dit vloeibaar en vormloos is. Een ding loop maklik uit op \u2018n ander, en dikwels het die griewe min met mekaar uit te waai. \u2018n Voorbeeld hiervan is weer eens die <em>Fees Must Fall<\/em>-beweging. Eers het dit gegaan oor standbeelde van dooie wit mans wat die arme bloedjies agv hulle vrees en bewing ontlasting laat gooi het, toe omvorm dit in klagtes oor uitgekontrakteerde skoonmakers, wat uiteindelik uitgeloop het op klagtes oor klasgelde. Hierdie is leidraad nommer twee: Strukturele rassisme is onlogies, vormloos en bykans enige iets kan \u2018n voorbeeld daarvan wees.<\/p>\n<p>\u2018n Lig het egter vir my opgegaan nav die opstande by die Pretoria High School for Girls. Hierdie keer was dit nie dooie wit mans wat die arme bloedjies so te na gekom het nie; nee, dit was hul hare, en spesifiek hul \u201creg\u201d om met koppe wat soos die spreekwoordelike ontploffing in \u2018n matrasfabriek lyk, by die skool op te daag, in weerwil van die re\u00ebls soos deur die Beheerraad van die skool opgestel.<\/p>\n<p>Dit tref my toe: Strukturele rassisme gaan nie oor standbeelde, laat treine of enorme boskase by skole nie. Dit lyk nie op die oog af so nie, maar die taxibestuurder wat alle verkeersre\u00ebls verontagsaam, die ontlastinggooier by die Universiteit van Kaapstad wat skilderye verbrand en die skoolmeisie in Pretoria met haar kunsmatige boskaas hou almal nou verband. Dit gaan oor re\u00ebls. Al die voorbeelde hierbo sukkel om hul koppe om dissipline te kry.<\/p>\n<p>Strukturele rassisme kan dus baie eenvoudig gedefinieer word: Dit is die ongeneeslike onvermo\u00eb van sekeres om hulle by re\u00ebls en dissipline neer te l\u00ea.<\/p>\n<p>&#8211; Johan Visagie<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was nog altyd vir my moeilik om vatplek te kry aan die konsep bekend as strukturele rassisme. Aanvanklik het ek gemeen dit gaan daaroor om jou vreemd en ontuis te voel. Ons almal gaan egter deur ervarings wat ons vreemd en na \u2018n buitestander laat voel: Jou eerste skooldag. Jou eerste dag in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40378\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brief: Nou verstaan ek &#8216;strukturele rassisme&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40380,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[5531,23101,7118,23087,23100,23099],"class_list":["post-40378","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-brandstigting","tag-fees-must-fall","tag-prasa","tag-pretoria-girls-high","tag-spoornet","tag-strukturele-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40378\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40380"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}