{"id":40286,"date":"2016-08-25T08:59:47","date_gmt":"2016-08-25T06:59:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40286"},"modified":"2016-08-25T08:59:47","modified_gmt":"2016-08-25T06:59:47","slug":"cosatu-trek-n-vrystaatse-penny-sparrow","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40286","title":{"rendered":"Cosatu trek &#8216;n Vrystaatse Penny Sparrow"},"content":{"rendered":"<p>Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat staar dissiplin\u00eare optrede in die gesig nadat hulle water in die gesig van &#8216;n sekuriteitswag by een van hekke van die instelling gespuit het.<\/p>\n<p>Volgens UV-woordvoerder, Lacea Loader, universiteitswoordvoerder is &#8216;n klagte ontvang op 16 Augustus. Loader s\u00ea die dissiplin\u00eare verhoor is geskeduleer op &#8216;n dringende basis vir 1 September.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring wat uitgereik is Woensdag, het die Vrystaatse tak van Cosatu die aanval deur &#8220;wit rassiste&#8221; betreur en die studente sonder meer as &#8220;wit barbare en rasdwepers&#8221; uitgekryt.<\/p>\n<p>Hulle beweer dat die swart vroulike veiligheidswag in die gesig gespuit is met &#8220;urine&#8221;, kennelik om &#8216;n bietjie Reitz4-voordeel te trek uit die voorval.<\/p>\n<p>Gedurende die Reitz4-voorval is ook beweer dat swart skoonmakers &#8220;urine&#8221; moes drink, &#8216;n totale versinsel wat nooit in die media reggestel is nie.<\/p>\n<p>Die drie studente is teruggestuur deur die wag na hul koshuis omdat hulle hul studentekaarte vergeet het.<\/p>\n<p>In videomateriaal, is dit duidelik dat &#8216;n student aan die passasierskant van die voertuig iets spuit, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ons deel die pyn, vernedering en verleentheid wat die arme werker gevoel het toe die voorval plaasgevind het. Ons veroordeel hierdie wit barbare en rasdwepers,&#8221; het Cosatu ges\u00ea in hul kollektiewe aanval op wittes.<\/p>\n<p>Penny Sparrow is vir &#8216;n soortgelyke oortreding beboet omdat sy kollektief na swart morsjorse as &#8220;ape&#8221; verwys het.<\/p>\n<p>Cosatu sonder egter nie enige wit groep uit nie, maar maak &#8216;n algemene anti-wit stelling, en erger nog eis hulle dat alle wit mans in die Vrystaat &#8216;n skulderkenning doen vir die voorval.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is beide &#8216;n rassistiese en &#8216;n patriargale aanval op hierdie werker en ons doen &#8216;n beroep op alle wit mense en mans in die provinsie om dit te verwerp en dit duidelik te maak dat dit nie in hul naam gedoen is nie.&#8221;<\/p>\n<p>In &#8216;n ander voorval, sal &#8216;n dosent aan die Universiteit dissiplin\u00eare stappe moet trotseer omdat hy een van die vrae ingesluit het in die Afrikaanse weergawe van &#8216;n vraestel, terwyl dit is uitgesluit was in die Engelse weergawe.<\/p>\n<p>Die dosent s\u00ea dat dit &#8216;n eerlike fout en nie opsetlik nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie studente van die Universiteit van die Vrystaat staar dissiplin\u00eare optrede in die gesig nadat hulle water in die gesig van &#8216;n sekuriteitswag by een van hekke van die instelling gespuit het. Volgens UV-woordvoerder, Lacea Loader, universiteitswoordvoerder is &#8216;n klagte ontvang op 16 Augustus. Loader s\u00ea die dissiplin\u00eare verhoor is geskeduleer op &#8216;n dringende basis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40286\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Cosatu trek &#8216;n Vrystaatse Penny Sparrow&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6332,23069,21894,15505,23068,7331],"class_list":["post-40286","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-cosatu","tag-dissiplnere-verhoor","tag-penny-sparrow","tag-rassiste","tag-urine","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40286\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}