{"id":40260,"date":"2016-08-25T06:41:16","date_gmt":"2016-08-25T04:41:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40260"},"modified":"2016-08-25T06:41:16","modified_gmt":"2016-08-25T04:41:16","slug":"selfmoordbomaanval-deur-kind-in-irak-gefnuik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40260","title":{"rendered":"Selfmoordbomaanval deur kind in Irak gefnuik"},"content":{"rendered":"<p>Dramatiese videomateriaal het na vore gekom van die Irakse polisie wat &#8216;n selfmoordplofgordel van &#8216;n kind afhaal, vermoedelik voor nog &#8216;n selfmoordbomaanvalpoging van ISIS.<\/p>\n<p>Die beeldmateriaal toon hoe sekuriteitspersoneel &#8216;n sigbaar ontstelde seuntjie in toom hou, terwyl hulle sorgvuldig die gordel van die bolyf die jeugdige in Kirkuk afsny. <\/p>\n<p>Nadat die band verwyder is, word die seun opgeraap en weggeneem.<\/p>\n<p>Koerdistan24, &#8216;n nuusstasie in Irbil, Irak, het Sondag die beelde uitgesaai.<\/p>\n<p>Owerhede het ges\u00ea hulle glo die 15-jarige het &#8216;n week gelede van Mosul na Kirkuk gekom, ISIS se belangrikste vesting buite Siri\u00eb.<\/p>\n<p>Die arrestasie in Kirkuk kom &#8216;n dag nadat &#8216;n kind &#8216;n Koerdiese troue in Turkye in &#8216;n selfmoordaanval geteiken het. <\/p>\n<p>Meer as 20 van die slagoffers was kinders onder 14, het &#8216;n Turkse amptenaar gister ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die aanvaller wat Saterdagaand l\u00e1\u00e1t op \u2019n feesviering in die suidoostelike stad Gaziantep toegeslaan het, was tussen 12 en 14 jaar oud, het Turkye se pres. Tayyip Erdogan verklaar.<\/p>\n<p>Die selfmoordbomaanvaller het laatnag op die troue toegeslaan. Daar was \u2019n enorme ontploffing tussen die mense was wat nog gedans het.<\/p>\n<p>Bloed en liggaams\u00addele was daarna besaai oor die terrein, s\u00ea ooggetuies. Brand- en bloedvlekke was sigbaar teen die mure in die nou stegie waar die aanval plaasgevind het. <\/p>\n<p>ISIS het &#8216;n geskiedenis van die misbruik van kinders deur middel van propaganda, maar meer onlangs word hulle aangewend as wapens op die voorste linies en om burgerlikes te teiken.<\/p>\n<p>Die terroriste-groep beskik oor &#8216;n le\u00ebr van kindersoldate &#8211; gesteel van hul families en ge\u00efndoktrineer om die &#8220;saak&#8221; te bevorder.<\/p>\n<p>Hierdie sogenaamde kleintjies van die kalifaat word ingelyf in die veldtog van geweld, met kinders so jonk as 8 wat deelneem volgens VN-verslae.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het verslae van kinders, veral kinders wat verstandelik gestremd is, wat gebruik word as selfmoordbommers, waarskynlik sonder dat hulle self verstaan \u200b\u200bwat gebeur of wat van hulle verwag word,&#8221; s\u00ea Renate Winter, &#8216;n VN-kinderregtespesialis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dramatiese videomateriaal het na vore gekom van die Irakse polisie wat &#8216;n selfmoordplofgordel van &#8216;n kind afhaal, vermoedelik voor nog &#8216;n selfmoordbomaanvalpoging van ISIS. Die beeldmateriaal toon hoe sekuriteitspersoneel &#8216;n sigbaar ontstelde seuntjie in toom hou, terwyl hulle sorgvuldig die gordel van die bolyf die jeugdige in Kirkuk afsny. Nadat die band verwyder is, word &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40260\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Selfmoordbomaanval deur kind in Irak gefnuik&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40261,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7402,17039,23058,23059,14896,7829,5505],"class_list":["post-40260","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-irak","tag-isis","tag-kinderregte","tag-kindersoldate","tag-selfmoordbomaanval","tag-terreur","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40260","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40260"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40260\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40261"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40260"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40260"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40260"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}