{"id":40257,"date":"2016-08-24T19:06:06","date_gmt":"2016-08-24T17:06:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40257"},"modified":"2016-08-24T19:06:06","modified_gmt":"2016-08-24T17:06:06","slug":"duitsers-aangemoedig-om-kos-en-water-te-berg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40257","title":{"rendered":"Duitsers aangemoedig om kos en water te berg"},"content":{"rendered":"<p>Duitsland het sy bevolking aangemoedig om kos en water te berg ter voorbereiding vir moontlike terroriste- of kuberaanvalle, in die eerste burgerlike verdedigingstrategie sedert die einde van die Koue Oorlog.<\/p>\n<p>Die plan is die eerste bre\u00eb opdatering sedert 1995, toe &#8216;n aftakeling van die federale burgerlike verdedigingstrukture bepleit is in die nasleep van Duitse hereniging.<\/p>\n<p>Die 69-bladsy dokument waarsku dat &#8220;die veiligheidsbeleidomgewing weer verander het&#8221;, en s\u00ea dat Duitsland gereed moet wees in geval van &#8216;n &#8220;bestaansbe\u200b\u200bdreigende ontwikkeling&#8221;.<\/p>\n<p>Kritici beskuldig egter kanselier Angela Merkel se koalisie van panieksaaiery voor belangrike deelstaatverkiesings in September.<\/p>\n<p>En die bevolking het op sosiale media oor die strategie gespot, met die hutsteken #hamsterkaeufe (eekhoringspens) en foto&#8217;s van die harige knaagdier wyd sirkuleer op Twitter.<\/p>\n<p>Die minister van Binnelandse Sake Thomas de Maiziere verwerp die kritiek. Hy het ges\u00ea &#8220;terwyl ons almal hoop dat ons gespaar sal word van &#8216;n groot krisis, moet ons voorbereid wees op &#8216;n ramp.<\/p>\n<p>&#8220;Dit is net verantwoordelik, sinvol en paslik koelkop om voorbereidings vir &#8216;n rampscenario te tref,&#8221; het hy ges\u00ea, want &#8220;elke land in die w\u00eareld doen dit&#8221;.<\/p>\n<p>Hy erken egter &#8220;&#8216;n aanval op Duitse grondgebied wat konvensionele verdediging noodsaak, is onwaarskynlik,&#8221; maar Europa se grootste ekonomie moet &#8220;voldoende voorberei in die geval van &#8216;n bestaans\u200b\u200bbedreigende ontwikkeling in die toekoms wat nie uitgesluit kan word nie&#8221;, hetbdie strategie dokument ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die verspreiding van wapens van massavernietiging en hul afleweringstelsels, kan konflik dryf deur terreurmiddele en kuberaanvalle kan &#8216;n direkte bedreiging vir Duitsland en sy bondgenote wees,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die afhanklikheid aan beide die krag en IT-netwerke, het de Maiziere ges\u00ea die regering se strategie vir noodplanne rig om sleutel energie- en waterinfrastruktuur te beskerm.<\/p>\n<p>Hulle moedig mense aan om genoeg kos te berg vir 10 dae, en water vir ten minste vyf.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitsland het sy bevolking aangemoedig om kos en water te berg ter voorbereiding vir moontlike terroriste- of kuberaanvalle, in die eerste burgerlike verdedigingstrategie sedert die einde van die Koue Oorlog. Die plan is die eerste bre\u00eb opdatering sedert 1995, toe &#8216;n aftakeling van die federale burgerlike verdedigingstrukture bepleit is in die nasleep van Duitse hereniging. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40257\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitsers aangemoedig om kos en water te berg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40258,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,5361,21376,5810,5358],"class_list":["post-40257","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-islam","tag-katastrofe","tag-krisis","tag-moslems"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40257","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40257"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40257\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40258"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40257"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40257"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40257"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}