{"id":40250,"date":"2016-08-24T08:32:20","date_gmt":"2016-08-24T06:32:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40250"},"modified":"2016-08-24T10:45:53","modified_gmt":"2016-08-24T08:45:53","slug":"tobruk-stem-teen-libie-se-vn-regering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40250","title":{"rendered":"Tobruk stem teen Libi\u00eb se VN-regering"},"content":{"rendered":"<p>Opponente van Libi\u00eb se eenheidsregering, wat die ondersteuning van die Verenigde Nasies geniet, het Maandag teen \u2019n mosie van vertroue in die Tripoli-bewind gestem in \u2019n rare sessie van die parlement wat in die ooste van die land gevestig is.<\/p>\n<p>Die stemmery is \u2019n vars terugslag vir die regering van nasionale eenheid, wat vir maande na di\u00e9 parlement se bekragtiging streef, terwyl dit probeer om invloed en gesag tot buite sy basis in die hoofstad uit te brei.<\/p>\n<p>Die stemmery was die eerste sedert Januarie toe die parlement die aanvanklike lys ministers wat deur die eenheidsregering voorgestel is, verwerp het en die eerste sedert die eenheidsregering in Maart vanjaar aan bewind gekom het.<\/p>\n<p>Parlement\u00eare sessies in Tobruk is herhaaldelik uitgestel of geblokkeer, met teenkanting teen die eenheidsregering wat in die ooste van die land aan die toeneem is.<\/p>\n<p>Ondersteuners van die regering, van wie baie nie Maandag se sitting bygewoon het nie, het voorheen gekla dat opponente met fisieke geweld dreig ten einde te verhoed dat stemmery plaasvind.<\/p>\n<p>Altesaam 161 afgevaardigdes het die sitting bygewoon met 61 wat teen die mosie gestem het, 39 wat buite stemming gebly het en net een wat ten gunste van die mosie gestem het.<\/p>\n<p>Die eenheidsregering is die gevolg van \u2019n VN-onderhandelde ooreenkoms wat in Desember onder\u00adteken is. Die ooreenkoms was daarop gemik om \u2019n einde aan konflik te maak, wat opgevlam het toe \u2019n gewapende alliansie in 2014 beheer oor instansies in Tripoli oorgeneem het en die nuutverkose parlement na die ooste van die land uitgewyk het.<\/p>\n<p>Westerse magte maak op die eenheidsregering staat om Libi\u00eb se veiligheidsvakuum die hoof te bied, olieproduksie te herstel en die stroom migrante te keer wat die Middellandse See vanuit Libi\u00eb onder\u00adweg na Europa oorsteek.<\/p>\n<p>Magte lojaal aan die eenheidsregering het byna die hele kusstad Sirte van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) herower, maar die regering\u00ad sukkel om elders \u2019n impak te h\u00ea. <\/p>\n<p>Die regering\u00ad se onvermo\u00eb om die krisis op te los, kragonderbrekings en ander probleme het bygedra dat die regering wyd steun verloor het.<\/p>\n<p>Die minister van buitelandse sake van die Libiese tussentydse regering in Tobruk het in &#8216;n verklaring ges\u00ea die VN-gesant vir Libi\u00eb, Martin Kobler (foto bo) moet vervang word met &#8216;n meer neutrale en doeltreffende figuur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Opponente van Libi\u00eb se eenheidsregering, wat die ondersteuning van die Verenigde Nasies geniet, het Maandag teen \u2019n mosie van vertroue in die Tripoli-bewind gestem in \u2019n rare sessie van die parlement wat in die ooste van die land gevestig is. Die stemmery is \u2019n vars terugslag vir die regering van nasionale eenheid, wat vir maande &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40250\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tobruk stem teen Libi\u00eb se VN-regering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40251,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[2715,17039,10964,13970,5405,23055,5505],"class_list":["post-40250","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-immigrasie","tag-isis","tag-libie","tag-martin-kobler","tag-sirte","tag-tobruk","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40250","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40250"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40250\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40251"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40250"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40250"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40250"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}